Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het lekker gebly, die cottage was so sorgvuldig uitgelê en smaakvol, ongelooflik baie skoon. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus oppad terug Johannesburg toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Gerieflik. Baie dankie, opreg en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tillie
Kudu Cottages
Baie dankie, Anita. Ons waardeer jou terugvoer. Vriendelike groete, Tillie

Ernst V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Waarde vir geld verblyf. Was baie goeie akkommodasie. Opwas van skottelgoed was problematies - geen wasbak. Kamer word wel gediens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

'n Oase op ons langpad. Die verblyf was inderdaad soos 'n oase op ons langpad. Tillie se gasvryheid was ongekend, ons het laat arriveer en sy het ons mooi beduie tot by die gastehuis. Ons sal definitief weer op pad Noord-Kaap toe daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Naby besighede. Te veel verkeer vir 'n baie ligte slaper.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Rustig en sommer net lekker. Lekker skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tillie
Kudu Cottages
Goeiemiddag Karl, baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering baie. Vriendelike groete, Tillie.

Esme D
1 nag
3.6
Mrt 2022

Dis 'n houthuisie met alles wat jy nodig het. Veilig vir motor ook en netjies, stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Tillie
Kudu Cottages
Baie dankie Esme, ons waardeer jou terugvoering. Vriendelike groete, Tillie

Sandra B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Die gastehuis is van topgehalte. 5 ster beslis. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tillie
Kudu Cottages
Baie dankie Sandra, Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons waardeer julle terugvoering vreeslik baie. Vriendelik groete Tillie

Karien W
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Baie mooi skoon en rustige atmosfeer. Daar is 'n heerlike onderdakbraai waar jy lekker kan sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dini R
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Baie aangenaam, gasvry en kon heerlik rustig raak na 'n lang pad. Lekker braaigeriewe maak kosmaak maklik. Netjiese verblyf met kraakvars beddegoed. Ons het al 2 keer hierdie bestemming gekies as oornag erblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tillie
Kudu Cottages
Baie dankie Dini, dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer. Vriendelike groete, Tillie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tillie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudustraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLDHahwJ4OqOvYVwYXbRbOWlXnfMEcPBPTuUUx5Q7j8Jk6GxS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Kudu Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -27.695850749802 23.03909417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang