Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Kudu Haven
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annecke W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke W

Waarde vir geld.

Rustige oornag blyplek as jy hou van die platteland. Lekker met klein kinders, want hulle kon buite speel terwyl ons braai. Ek sal ook aanbeveel indien jy vir 'n naweek wil wegbreek. Die elektriese kombers was 'n bonus vir die koue in die Karoo.

Alma P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Baie goed.

Baie goeie oornagplek en uitstekende gasvryheid van die gasheer. Sal beslis aanbeveel.

Riana K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Absoluut wonderlik.

Met ons aankoms het daar 'n varsgebakte brood, hout gepak in die braaier en boma, 'n nonnetjiesuil wat ons begroet het by die agterdeur en 8 bergskilpaaie in die lusernland wat vir ons gewag het. Opregte hartlikheid is regdeur die ou plaasopstal te bespeur. Baie geluk met julle pragtige en baie huislike selfsorg eenheid.

Martin R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Ons het baie lekker gebly.

Lezanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Rustige en mooi omgewing!

Dit is regtig 'n pragtige plek met sy plaashuisgevoel, die skapies en die skilpad wat so saam al om die huis wei. Die stilte met die vuurtjie wat brand onder die sterrehemel, en die heerlike bederf met varsgebakte brood! Dit was hemels!

Chris D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Baie rustig en goed ontvang.

Ek sal Kudu Haven aanbeveel indien mense van 'n rustige plaas atmosfeer hou.

Magdaleen F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen F

Lekker Karoo-ervaring in pragtige omgewing.

Pragtige gasteplaas, heerlikste plaasbrood!

Chris D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Presies wat ek wou hê. 'n Karoo plaas, plaashuis, rustigheid ver weg van alles.

Die eienaars is wonderlike mense. Die huis is perfek. Ons het lekker afgekoel in die plaasswembad. Lekker geslaap sonder om enigsins onveilig te voel. Sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Simone M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Stil en rustig!

Lieflike rustige wegkom plekkie vanaf die besige lewe, ek en my man het dit baie geniet. Die gebakte broodjie wat die gasvrou gelos het was die beste!

Karin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Pragtige plaas-omgewing en boere-gasvryheid.

Gasvrou het ons bederf met tuisgebakte beskuit en brood, oorgenoeg hout vir die binne kaggel en lekker warm beddens.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R56, Knoffelsvlei Plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84af68a955c39e0914f13d9bdc82af8f16b5834ab4a5fa81a26d24c07e20d18f95f87b516fa7cf95d26294ae60cb504f069c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 9 mense 10 5 1 5 Off the R56 Knoffelsvlei Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.361572063308 25.215471733246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang