Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annecke W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Rustige oornag blyplek as jy hou van die platteland. Lekker met klein kinders, want hulle kon buite speel terwyl ons braai. Ek sal ook aanbeveel indien jy vir 'n naweek wil wegbreek. Die elektriese kombers was 'n bonus vir die koue in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goed. Baie goeie oornagplek en uitstekende gasvryheid van die gasheer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Absoluut wonderlik. Met ons aankoms het daar 'n varsgebakte brood, hout gepak in die braaier en boma, 'n nonnetjiesuil wat ons begroet het by die agterdeur en 8 bergskilpaaie in die lusernland wat vir ons gewag het. Opregte hartlikheid is regdeur die ou plaasopstal te bespeur. Baie geluk met julle pragtige en baie huislike selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Rustige en mooi omgewing! Dit is regtig 'n pragtige plek met sy plaashuisgevoel, die skapies en die skilpad wat so saam al om die huis wei. Die stilte met die vuurtjie wat brand onder die sterrehemel, en die heerlike bederf met varsgebakte brood! Dit was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag
4.8
Sep 2023

Baie rustig en goed ontvang. Ek sal Kudu Haven aanbeveel indien mense van 'n rustige plaas atmosfeer hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdaleen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lekker Karoo-ervaring in pragtige omgewing. Pragtige gasteplaas, heerlikste plaasbrood!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Presies wat ek wou hê. 'n Karoo plaas, plaashuis, rustigheid ver weg van alles. Die eienaars is wonderlike mense. Die huis is perfek. Ons het lekker afgekoel in die plaasswembad. Lekker geslaap sonder om enigsins onveilig te voel. Sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stil en rustig! Lieflike rustige wegkom plekkie vanaf die besige lewe, ek en my man het dit baie geniet. Die gebakte broodjie wat die gasvrou gelos het was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
4.4
Mei 2021

Pragtige plaas-omgewing en boere-gasvryheid. Gasvrou het ons bederf met tuisgebakte beskuit en brood, oorgenoeg hout vir die binne kaggel en lekker warm beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R56, Knoffelsvlei Plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84af68a955c39e0914f13d9bdc82af8f16b5834ab4a5fa81a26d24c07e20d18f95f87b516fa7cf95d26294ae60cb504f069c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 9 mense 10 5 1 5 Off the R56 Knoffelsvlei Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.361572063308 25.215471733246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang