Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu House

Lodge
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kudu House is op Sportpro SA Lodge and Accommodation se perseel geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in Ferndale, Randburg - die ideale opsie vir 'n wegbreek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en 'n sportveld.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbd13ea1094225a781586ccb9533ab0272eeb62e620157bc523afc4b7eae93cb72ac934a8f78b11e4b50a4096e8da17a5f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 207 Main Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.104222536266 27.994953584818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang