Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Arina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies. Drie badkamers maak dit gerieflik. Absoluut die moeite werd. Heerlik en gerieflik gebly. Ontvang goed en afhaal en in gee by sekuriteit maak dit maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlik gerus en gekuier - kos vir my siel gewees. Marloth was heerlik en die weer was warm. Die huis is gerieflik - ons sal vir seker weer wil gaan. Daar was wel probleme met die krag - maar nie te erg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

A wonderful holiday home. The house was really nice and cosy. We all enjoyed it and it was a pleasure to go home to after a day in Kruger. Marloth Park itself is a gem with the animals coming to visit frequently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Baie lekker, geen klagtes. Baie lekker gebly, die huis is goed toegerus. Net 'n idee, ek sou dit meer geniet het as daar bakke was om die diere te voer. Die diere kort byvoeding hierdie tyd van die jaar. Baie huise het die geriewe vir die diere. Daar was ook baie geraas en harde musiek naby aan die huis in die nag wat die bosveld gevoel versteur het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Comfortable, neat. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francie O
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2024

Lekker rustig en kon ontspan. Nie te raserig nie. Bure van 113 bietjie raserig. Het verblyf geniet, huis binne was mooi skoon. Net vensters wat smeek vir 'n was. WiFi opvangs is baie swak. Huis het alles wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen B
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2024

Rustig en ontspanne. Baie dankie vir 'n lekker kuier en verblyf. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand. Lekker rustig en die natuur doen jou goed. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dianna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Baie goeie diens gewees. Kuier was heerlik, behalwe vir die krag wat 'n paar keer afgegaan het, unscheduled.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Heerlik gekuier. Gerieflike huis met alles beskikbaar. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Eenaand-wonder. Ons het 1 aand oorgeslaap. Die plek is besonders. Gaan beslis 'n vakansie daar spandeer. Groot plek. Baie skoon en gerieflik. Sal beslis vriende en familie verwys. Chantell en haar man was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 113, Kudustraat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dbe6a9e7fd42df20fade19af92b0dd3470b4c03a8182c98c82495456016bdc222c129971701ffaaadfc63c1841212610e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 123 5 1 5 Stand 113 Kudu Street 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.392247868966 31.761581897735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang