Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Freedom T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freedom T

Absolutely amazing.

The house is so beautiful, with everything you might need for a tranquil and relaxing time away with friends or family. The dam nearby was so serene, the location is absolutely beautiful and the staff was super friendly. Definitely a hidden gem.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Good day, and thank you for being such a wonderful guest. It was a pleasure to host you, and I hope to hear from you again. We're delighted that you are satisfied and had a great time.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Daleen A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen A

Dit is 'n pragtige plek en die ligging is so in die bos soos mens kan kry.

Ons het regtig lekker gekuier en die omgewing en huis was werklik net wat mens nodig het. Ons het geen klagtes nie, egter net 'n paar voorstelle. Dit sal goed wees as jul die spinnerakke wat so ooglopend is kan verwyder en as daar TV's in die 2 kamers is, sorg asb. dat dit werk! Daar kan ook moontlik belê word in 'n groot sambreel vir buite, daar is nêrens 'n koeltegaatjie om te sit deur die dag nie.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die resensie. Waardeer dit opreg. Voorstelle sal beslis oorweeg word i.t.v die sambreel en spinnerakke sal verwyder word. Hoop ons sien julle weer.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Janetha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetha D

Nice getaway!

Our stay was very nice. Fresh air. Beautiful sky, sunrise and sunset. Rooms were very nice with air conditioning. The cleaning staff were very helpful and efficient. The game drive vehicle seemed overpriced to use, in my opinion. Load shedding is a problem as there is only one light that can be used. There is also no water during load shedding as the water pumps are not working. This is quite inconvenient.

Christoff D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christoff D

Kuier was verskriklik lekker, baie mooi wild en omgewing het rêrig baie mooi boslewe.

Omgewing van die bos-aspek is verskriklik mooi en die tyd saam met familie is altyd kosbaar. Maar die Lodge self is nie op standaard nie. Geen skoonmakers was daar nie, soos aangedui. Watergeiser het oorgeloop en daar was geen dienste verskaf wat dit kon regmaak nie. Braaiplek was vuil en as was sommer net agter die braai gegooi en nie in die asbik nie. Daar is 'n hele lys van goed wat ek nog kan noem wat ek voel rêrig nie vir daai prys op standaard is nie. Dis gewoonlik die fyn details wat mens na 'n plek toe laat terugkom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Good day, thank you for your review. I am glad you enjoyed the bush experience. The cleaners told me that they were indeed there, and you guys told them that you guys are fine and don't want any cleaning done. You guys could have contacted me on this. As for the water geyser, we were working on it with the insurance. We don't take this feedback lightly and will definitely improve the lodge on the small things that we get feedback on.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elzbeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzbeth B

We had a wonderful weekend at the Kudu Lodge.

The house has a nice built-in braai, boma area, lovely kitchen and stunning rooms. We were able to enjoy the views of a nearby dam which drew game and we went for a lovely game drive with the game viewer. We did, however, feel that there are some basic maintenance and attention needed. It is an 8-sleeper, but there are only 6 chairs around the table. Basic items were missing from the cutlery drawer, such as a wine bottle opener, working scissors and sharp knives. More than one of the camping chairs for the boma outside is broken and worn, and the game viewer’s lights and windscreen wipers are not in full working condition. We cleaned up after ourselves, so when the domestic worker came in to clean, we were all right for the moment but asked that she return a little later. She never came back. All-in-all it was a wonderful stay, and Monica was very good with communication and helpful; it seems like the owners haven’t been there for a while and might not be aware of the small details and missing items that would’ve made our stay even better.

Magdel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Magdel R

Was baie rustig. Mense wat Sondag ingeboek het was baie lawaaierig met harde musiek t.s.v. reëls.

Baie aangename opset, maar verwaarloos. 8-Slaapeenheid met net 6 stoele by eetkamertafel. Drein verstop. Mure vuil, yskas gebreek, te min glase van sekere soorte.

Noma R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noma R

Beautiful house and scenery. What you see in pictures is a true reflection.

The house and location are worth your money. The service from both Monica and housekeeper was really a downfall. Communication not so good. The house needs a lot of attention in terms of cleanliness. If not monitored, the pool might also deteriorate. Make sure you arrive before it gets dark, otherwise you will get lost. Owner needs to also provide clear signs/directions to the house within the estate. We got lost and found ourselves at Ditholo Lodge, requested directions at the reception, and to our surprise the lady by the name of "Pedro" said she has never heard of "Kudu Lodge". By the way, the house is a 5-minute drive from there. We enjoyed the house and self-driven game drive. Thank you Kudu.

Jannine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannine M

Luuks en goed ingerig.

Ons het heerlik gekuier by Kudu Lodge. Alles lyk presies soos die foto's - dis luuks, skoon, netjies en goed versorg. Die lodge is so goed ingerig en ek sal dit definitief aanbeveel. Ek sou nie voorstel dat die wildsvoertuig gehuur word in sy huidige toestand nie.

S R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S R

Baie goeie ervaring en uitstekende diens.

Sal graag weer wil gaan.

Sonia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Great place and enough to keep the young one's busy.

The location is great and so are the facilities. Rooms are very neat and clean - would return any time.

Robyn C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

Ongelooflik lekker!

Ons het so bitter lekker gekuier! Alles was so gerieflik, jy hoef letterlik net jou klere en kos te vat! Alles is daar! Lize was so behulpsaam en Johnathan wat die lodge versorg is so oulik!

Mia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia S

Bos, privaat, modern, funksioneel, volop vermaak.

Ons het as familie die naweek vreeslik geniet. Die skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, ysmasjien, pooltafel, wildvoertuig, bos en boma-area het definitief waarde tot ons wegbreek gevoeg. Kamers is modern, netjies en skoon. Monica gaan die ekstra myl vir haar gaste.

Marius G B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G B

Baie luukse, goed versorgde akkommodasie.

Baie lekker kuier gewees, skoon netjies kamers and ook goed toegeruste kombuis met alle nodige bybehore ─ area is baie bos en baie stil lekker wegbreek gewees.

Ilse S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse S

Pragtige huis met baie lekker kuierarea en boma. Groot vensters wat jou laat voel jy is in die bos.

Ons het die baie stil, rustige bosveldomgewing in die pragtige huis baie geniet. Die private ruim en suite-slaapkamers met baie luukse badkamers is fantasties. Daar is gereeld bokke en selfs kameelperde wat kom kuier by die huis. Ons het baie lekker gestap en fietsgery. Let wel dat mens slegs in die huis se game viewer mag rondry en dit is 'n ekstra R1200 per dag. Die game viewer het nie gewerk terwyl ons daar was nie, so ons was beperk tot die fietse vir rondbeweeg.

Wessel F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel F

Gemiddeld.

Die lodge is mooi, maar kort aandag. Die badkamer in die hoofgebou se toilet lek en los 'n onaangename reuk. Die skoonmaak dienste was baie teleurstellend, hulle het skottelgoed gewas en geloop. Nooit vloere of kamers skoon gemaak nie, en nooit handdoeke vervang nie, ons was 5 dae daar. Die gras om die lodge het toegegroei tot teen die lodge, dit laat slegs plek op die dek en lyk ongelukkig nie soos op die foto's nie. Geen hout was voorsien nie, alles het buite gele op aankoms en was papnat gereën. Daar was ook baie spinnerakke op aankoms en lyk of daar op plekke baie lanklaas skoon gemaak was. Die voertuig was ook net net in werkende kondisie, maar baie vuil. Die lodge is mooi maar kan baie beter wees.

Chantelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Heerlike wegbreek by 'n pragtige plek!

Netjies met alles wat mens nodig het. Wild wat tot by die huis en kamers loop. Die wildvoertuig was 'n hoogtepunt vir almal. Hoogs aan te beveel!

Lola V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola V

Fantastiese lodge vir vriende en familie.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad, die lodge is baie goed ingerig en baie gerieflik. Baie skoon en luuks. Die opsigter het uit sy pad gegaan sodat ons net kan rus. Die game drive vehicle was 'n groot plus, hy is in 'n goeie kondisie, en ons het baie lekker die bosveld verken. Die ligging is fantasties, 'n pragtige uitsig op die bosveld en 'n klein dammetjie vanaf die stoep, al die kamers en die boma. Die eienaars is ook baie vriendelik en hulpvaardig en weet hoe om 'n lodge uit te huur. Ons het baie goeie diens ontvang. Sal enige tyd teruggaan of aanbeveel.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Baie dankie Lola vir die pragtige resensie, dit is vir ons so belangrik dat almal wat die plek gebruik die ervaring het wat julle gehad het.
Hoop om julle gou weer te ontvang.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Jeantre V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantre V

Sal definitief weer teruggaan.

Wonderlike huis, kamers is apart en privaat met mooi bos-uitsig. Mooi badkamers met stort en bad. Kuier- en leefarea in die middel. Mooi uitsig. Lize was professioneel en het ons so mooi gehelp.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Hi Jeantre

Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is engine tyd weer welkom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Monja S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S

Heerlik en rustig, wil nie ry nie.

Sien sterre.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Hi Monja
Baie dankie, ek is bly julle het dit so baie geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Lindie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Onvergeetlike ervaring by Kudu Lodge.

Die natuur, diere, verblyf alles was so perfek.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Baie danie Lindie, ek waardeer die goeie resensie en hoop dat ons jullie weer sal sien.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Nine-paula O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nine-paula O

Heerlike wegbreek in die bos.

Pragtige en netjiese plek. Ons het heerlik gekuier en gaan definitief terug wees!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is enige tyd weer welkom!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Monica B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Beautiful location, stunning accommodation!

What a pleasant stay! We had a wonderful time, pool was sparkling clean, loved the huge showers. Saw plenty of wildlife, would definitely visit again soon.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Thank you Monica for the lovely feedback. We are really glad you enjoyed your stay. Please visit us again anytime.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Liezl B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Onvergeetlik!

'n Fantastiese lodge. Alles wat jou hart begeer en nog meer! Wou nie huis toe kom nie, 5 sterre vir Kudu Lodge.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Wow! Dankie Liezl vir so mooi review! Julle moet weer kom kuier!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Liesel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Sal Kudu Lodge beslis aanbeveel!

Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer daar kuier! Kamers is pragtig, daar was meer as wat mens nodig het. Die swembad was ten volle benut en die wild het ons gereeld verras met 'n kuiertjie reg voor die kamerdeur! Ysmasjien and patio-sambreel was buite werking, maar Lize het bitter vinnig die probleem uitgesorteer. Die wildsritte met die wildsvoertuig was 'n hoogtepunt. Sal Kudu Lodge beslis aanbeveel!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Hi Liesel, baie dankie vir die mooi resensie. Selfs na die probleempies, dit word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Sizwe M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe M

Great stay!

Everything that was advertised was there! No need to drive out of the lodge. The ice machine was a winner, as it was quite hot during the day. Thank you, Lize, for the hands-on involvement whenever needed. Special thank you to Jonathan, very friendly and humble guy, he was there daily to assist us with anything we required.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Hi Sizwe, Thank you so much for the beautiful review, I am really glad you enjoyed it so much. You are welcome to visit anytime again.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Genevieve W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W

Was ongelooflik.

Dit was ongelooflik netjies, mooi, uitstekende diens en perfekte ligging. Sal beslis weer kom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit dat julle weer moet kom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Potego M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Potego M

Beautiful place, very relaxing.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate is exactly as the pictures shown on the website, very beautiful and clean. Thank you to Jonathen and Lize who took great care of us.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate se terugvoer

Dear Potego,

Thank you very much for the beautiful review!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b350a43f249fdc79030470f6288d3cf8b5ced16ad360585942f58d9327d3139ba2960288ca10702683a62e827b4b3fab425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 Ditholo Wildlife Estate 654-KQ Kromdaai Road 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.97506135161 27.916552346547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang