Kudu Plains Bush Retreat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Kudu Plains Bush Retreat is 'n selfsorghuis net 'n uur en 'n half vanaf Johannesburg en 40 minute vanaf Pretoria. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die lodge is in die 540 hektaar-Leeuwkloof Park Privaat Bewarea, suid van Dinokeng Wildreservaat en noord van Pretoria geleë.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf net stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n leefarea, 'n ingeboude braai-area, 'n vuurput, 'n swembad, 'n stoep met buitesitplek, 'n trampolien en 'n klimraam in. Daar is ook sonkragbeligting en die verblyf gebruik gas vir kook en waterverhitting.
Elke kant van die huis het 'n uitsig oor die bos of die oop vlakte waar swartwitpense, elande, kameelperde, blesbokke en voëls opgemerk kan word. Wildritte is ook beskikbaar en gaste sal in die wildkykvoertuig op die reservaat rondgery word om na die pragtige natuurlewe wat Leeuwkloof bied te soek. Gaste moet hul eie drink- en eetgoed saambring vir die wildrit wat ongeveer 1,5 uur neem. Maksimum 8 volwassenes en kinders word toegelaat weend die gewigsbeperking.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
- Gaste dink Kudu Plains Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 16, Leeuwkloof Park Private Reserve, Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang