Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Ridge Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Kudu Ridge Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kristen H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen H

Homey, relaxing and enjoyable. Amazing hospitality!

We were a large group traveling for business and we were met with warm smiles and the greatest hospitality from everyone at the accommodation. The owners and staff went out of their way to make us feel at home. We definitely feel like they succeeded!

David B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Lovely relaxed stay and there was a lion kill on the evening game drive!

We really enjoyed our stay at Kudu Ridge. It's so friendly and in the evening, if you're not on the game drive, everyone gathers around the fire chatting or playing snooker until the meal is served. Meals were delicious!

Kudu Ridge Game Lodge se terugvoer

Thank you for your review, it is appreciated. We enjoyed hosting you and hopefully we'll see you again.

Kudu Ridge Game Lodge
Elvin Y - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin Y

Wonderful hosts. Stunning environment.

Great boma. Comfortable accommodation. Very private with rooms surrounded by natural fauna and flora. We were unable to do a game drive due to very heavy rain, but we will definitely return.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Len E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len E

Lekker kuierplek in die bos.

Brian en Jenny is puik gasheer en gasvrou. Vriendelike en professionele diens. Ons het lekker gekuier en ontspan.

Deon R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Uitstekende plek en wonderlike gasheer en gasvrou!

Sal dit beslis aanbeveel.

Cherie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Waarde vir geld.

Aandete is deur en deur die moeite werd. Jenny en Brian maak dit baie lekker gesellig.

Koos D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Wonderlike mense en wonderlike verblyf.

Die verblyf was baie goed en waarde vir geld.

Kudu Ridge Game Lodge se terugvoer

Hi Koos,
Baie dankie vir die resensie.
Ons waardeur dit en is bly julle het jul verblyf geniet.
Met vriendelike groete,
Brian

Kudu Ridge Game Lodge
Wilna L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wilna L

Teleurgesteld. Nie wat jy verwag van 'n lodge.

Dis net akkommodasie. Daar is 'n restaurant, maar daar is niks om te doen nie. Jy moet die lodge verlaat om aktiwiteite te doen. Hul het 'n game drive vir R450 pp. Die chalets het nie 'n tafel/stoele om buite te ontspan, jy het net bed in kamer en kan ook niks sien vanaf die chalets. Kon nie vir hele naweek net op bed sit en teen 'n bos vaskyk nie. Jammer.

Kudu Ridge Game Lodge se terugvoer

Hi Wilna,

Thank you for your feedback. We're sorry you weren't pleased with your stay at Kudu Ridge; however, the listing does provide full details of the on-site facilities offered and experienced great feedback from guests so far. The lodge is ideal for the adventurous, who want to explore the outdoors or enjoy the range of activities offered in the surrounding area, and those seeking a peaceful getaway where evenings can be spent around the bonfire.

Regards,

Brian.

Kudu Ridge Game Lodge
Dalene G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene G

Baie aangename ondervinding!

Vriendelike ontvangs, heerlike kuiers in boma romdom vuur, kos uitstekend, blyplek netjies en skoon, rustige plaasatmosfeer. Sal definitief weer gaan!

Jannie V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Het dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Die ontvangs was uitstekend en die kos uitstaande. Brian en Jenny is baie gemaklike mense met wie jy lekker kan saamkuier. Baie dankie.

tienie p - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
tienie p

It was a very nice getaway

It was a very nice place to getaway to, in our own country.

Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Port Elizabeth/Addo-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543590ffe69ddc5040275b81dd7e680ba22783b468acc12ae8d573a258e4a35a52c045751f7f26a6a015e12f383f23c37898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R335 Port Elizabeth/Addo road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.586199837881 25.650812387467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang