Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Spoor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik. Het eintlik net daar geslaap. Was heeldag by ouers wat in Marloth woon, maar plekkie was baie netjies en skoon. Als is daar wat nodig is. Sal met volgende besoek gebruik maak van braai geriewe ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davide C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Nice and calm. My stay was nice and calm. I could even see some animals from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sentraal gelee, rustig en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspan. Baie rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons was daar 3 nagte. Dit was baie lekker in Kudu Spoor en ons het baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het heerlik ontspan by 'n goeie vuur en langs die swembad. Ons het ons tyd geniet. Die plekkie is skoon, goed toegerus, naby aan die winkel en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Relaxed and restful. Treated my sister visiting from Germany to the bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareza A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie netjies. Baie lekker braai area. Diere kom eet. Plek is genoeg vir 4 mense. Ongelooflik lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie W
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

N onvergeetlike en gemaklike verblyf wat ek vir seker aanbeveel. Kudu Spoor gaan ons beslis weer sien. Alles, van die ligging tot die beddens, is perfek. Baie wild, insluitend n jong luiperd, het kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Verwagtinge oortref. Wat 'n oulike plek! Goed toegerus, alles wat 'n mens nodig het. Rustig en veilig. Sal beslis Kudu Spoor aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie lekker en gerieflik. Baie oulike plek. Het als wat mens nodig het. Ongelukkig het DSTV en een kamer se lugversorger nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang