Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Spoor

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Kudu Spoor
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie C

Gerieflik.

Het eintlik net daar geslaap. Was heeldag by ouers wat in Marloth woon, maar plekkie was baie netjies en skoon. Als is daar wat nodig is. Sal met volgende besoek gebruik maak van braai geriewe ens.

Davide C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davide C

Nice and calm.

My stay was nice and calm. I could even see some animals from the house.

Nicolene J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Sentraal gelee, rustig en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspan.

Baie rustig en ontspanne.

Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Ons was daar 3 nagte.

Dit was baie lekker in Kudu Spoor en ons het baie diere gesien.

Nicolene J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Ons het heerlik ontspan by 'n goeie vuur en langs die swembad.

Ons het ons tyd geniet. Die plekkie is skoon, goed toegerus, naby aan die winkel en baie veilig.

Peggy L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy L

Relaxed and restful.

Treated my sister visiting from Germany to the bushveld.

Mareza A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareza A

Baie netjies. Baie lekker braai area. Diere kom eet. Plek is genoeg vir 4 mense.

Ongelooflik lekker huis.

Martie W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

N onvergeetlike en gemaklike verblyf wat ek vir seker aanbeveel.

Kudu Spoor gaan ons beslis weer sien. Alles, van die ligging tot die beddens, is perfek. Baie wild, insluitend n jong luiperd, het kom kuier.

Charmain N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain N

Verwagtinge oortref.

Wat 'n oulike plek! Goed toegerus, alles wat 'n mens nodig het. Rustig en veilig. Sal beslis Kudu Spoor aanbeveel.

Willie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Baie lekker en gerieflik.

Baie oulike plek. Het als wat mens nodig het. Ongelukkig het DSTV en een kamer se lugversorger nie gewerk nie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mm L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mm L

Nice and relaxing.

A short walk to the river. A number of animals 'visited' us at the house. The weather is excellent — walked around in shorts and T-shirts in the middle of winter.

Christo P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Stil en baie mooi.

Mooi huisie, lekker braai-area en afkoel swembad geniet.

Charlene T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

Ongelooflik rustig!

Dit was vir seker "money well spend". Baie dankie vir 'n ruskans.

Liana W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Heerlike kuier.

Baie oulike plek om in te bly.

Ciska V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V

Stil, snoesig en alles wat jy nodig het.

Die plekkie is genuine iets anders met lekker spasie en baie diere wat kom kuier. Daar is aircons vir die warm en koue dae, die onderdakbraai-area was ons gunsteling plek. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

Jaco O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Waarde vir geld.

Hoop om Kudu Spoor weer te besoek. 100% die moeite werd!

Robert N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert N

Baie rustig en beeldskoon in die bos.

Huis is mooi toegerus, en die braai- en kuier-area is fantasties. Swembad skoon en diere loop orals rond - 'n ervaring!

Sumari L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari L

Lekker rusplekkie.

Heelwat diere gesien. Plekkie mooi skoon en alles wat ons benodig het.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang