Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Spoor

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kudu Spoor bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in Marlothpark en is net 1 km vanaf die Krokodilrivier en Krugerwildtuin se heining af.

Dié huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die solderkamer het 'n dubbelbed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die 2 slaapkamers en leefarea het lugversorging en die ander slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die Safari-kamer bo die lapa het ‘n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet hieroor navraag doen.

Die lapa het onderdakbraaigeriewe, sitplek en daar is ook 'n privaat swembad.

Marlothpark bied voëlkyk, fietsry en voetslaan en gaste kan 'n wye verskeidenheid wild sien wat vrylik rondloop. Die dorp het 'n restaurant, 'n paar winkels, putt-putt-baan en 'n waterpark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louiza N
Gesin met tieners
5.0
Amazing. We had a wonderful stay. Comfy and definitely value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Chantelle V
Gesin met tieners
5.0
Hemels. "Cosy" plekkie. Voel soos huis. Die lekkerste plekkie om in te bly met 'n great braai area. En waarde vir jou geld. Sal beslis weer hier bly -...
Sien meer
Sep 2024
Janie C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Het eintlik net daar geslaap. Was heeldag by ouers wat in Marloth woon, maar plekkie was baie netjies en skoon. Als is daar wat nodig is. S...
Sien meer
Jul 2024
Davide C
Saam met vriende
5.0
Nice and calm. My stay was nice and calm. I could even see some animals from the house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nicolene J
Saam met vriende
5.0
Sentraal gelee, rustig en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspan. Baie rustig en ontspanne.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Spoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang