Kudu Spoor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kudu Spoor bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in Marlothpark en is net 1 km vanaf die Krokodilrivier en Krugerwildtuin se heining af.
Dié huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die solderkamer het 'n dubbelbed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die 2 slaapkamers en leefarea het lugversorging en die ander slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die Safari-kamer bo die lapa het ‘n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet hieroor navraag doen.
Die lapa het onderdakbraaigeriewe, sitplek en daar is ook 'n privaat swembad.
Marlothpark bied voëlkyk, fietsry en voetslaan en gaste kan 'n wye verskeidenheid wild sien wat vrylik rondloop. Die dorp het 'n restaurant, 'n paar winkels, putt-putt-baan en 'n waterpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hermann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kudu Spoor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang