Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kududu Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Kududu Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rosanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rosanne M

Very nice.

Our stay was absolutely fantastic. The only issue was that the Jacuzzi was not working and it was advertised as one the the facilities we could use and we had paid full price for our stay.

Doortje V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortje V

Ruime kamers, van alle gemakke voorsien en heerlijke nuwe box spring beddens.

Vriendelike mense en goed versorgte brêkfis.

Leonie M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Warm welcome, wonderful service, beautiful accommodation!

We recently stayed at Kududu with some international visitors. We were all thrilled by the standard of the accommodation, the tasty breakfasts and the helpfulness of the staff. I would recommend this to anyone wanting to get away from it all, but experience luxury at the same time. Thank you!

Helen F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F

This was a fantastic guesthouse to stay over, and the breakfast was to die for, our room was like we were in a dream, just loved the bathroom and the gardens are so beautiful.

This is one place we would definitely return to for another lovely weekend spend at such a dream filled, cosy place, staff very friendly and helpful. Thank you for your great hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n gastehuis vir oornagverblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Kamer was soos 'n droom.

Dis die ideale gastehuis om by te oorang en ons sal definitief terugkom vir 'n naweek by so 'n droomplek. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Doortje V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortje V

Sien sterre.

Skoon, groot kamers, pragtige uitsig en vriendelike mense.

Johann E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Keurig, aangenaam, vriendelike diens en pragtige omgewing.

Geleë in die rustige plattelandse atmosfeer van die Sondagsriviervallei. Die diens van aankoms tot vertrek, insluitend die ontbyt, was voortreflik. Die huisvesting was ruim en netjies en die braai-area met swembad het meer as aan verwagtinge voldoen. Ons sou wel aanbeveel dat die foto van die buffels wat 'naby die stoep' water drink van die webtuiste verwyder word, want ons het dit as misleidend ervaar.

Yolanda W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Ongelooflike ondervinding!

Die naweek by Mikhaya was 'n ondervinding wat ek en my man nie gou sal vergeet nie. Sal dit vir almal aanbeveel.

Tineke W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke W

Mooi verblijf.

Leuke plek en leuk dat jullie dieren houden. Lieve honden!

David F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David F

Lovely stay

We were three couples with different rooms, the luxury being quite a step up. It is a beautiful location and the common space was very nice. The manager was terrific and the food great. We had dinner one of our two nights and enjoyed it very much. It is relatively close to Addo park.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Cecilia S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia S

Ons het in die Mikaya hut gebly, baie mooi uitsig, redelik goed toegerus. Die diens van die eienaars en werkers was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die Mikaya hut is werklik 'n Afrika ervaring, met slange en al. Omdat ons nie die neusoptrekkerige soort mens is nie, was dit vir ons goed. Aanbevelings: dra sorg dat linne van goeie gehalte is. En 'n donkie om warm water in winter te maak vir bad-gerief sal goeie plan wees. In die somer is die koue water gangbaar. Miskien ook 'n plekkie (sommer by gastehuis) om mens se kos koud te hou, asook ys te koop sal gaaf wees.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZmEwNDlhLWRmNjktNDg2Yi1iNzUwLWMwNGU4MGE0OGE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Nooitgedacht Farm Sunland 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.534939227174 25.615779249011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang