Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudukloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Hugos Nek Plaas 37, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 900 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Kudukloof bied 'n sonkrag- en gasaangedrewe selfsorg-ervaring en is buite die gebaande paadjie op 'n 550 hektaar privaat plaas in die Touwsriviervallei geleë. Die opstal bied die uiteindelike afsondering met skouspelagtige melkweg-aande en asemrowende uitsigte oor die vallei.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir altesaam 12 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 7 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het slaapplek vir 4 kinders en beskik oor 2 stapelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van die gaste se badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die ruim eetkamer en sitkamer. Daar is ook 'n binnebraai-area met sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die huis.

Die patio bied asemrowende uitsigte en is die perfekte plek waar gaste die rustigheid wat hierdie eiendom bied kan geniet. Daar is 'n lieflike plonspoel, 'n houtvuurbad en 'n vuurput-boma met braaigeriewe wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 7 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, Hugos Nek Plaas 37, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kudukloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 10 900
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R 10 900
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Hugos Nek Plaas 37, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9188287b84874307ae1dc0ab9bed92e5b183691213253387cfb83e41e8fbd37f4233fc9c9a1081c9e61be668c00cb4de60bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 900 per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 R46 37 Hugos Nek Farm 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383597121426 19.890157034286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang