Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Kudu's Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Octivia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octivia D

Blessed.

Amazing, a real blessing of God to encounter the animals so near. The children enjoyed it. The location was beautiful.

Christel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Amazing!

Kudu's Rus is 'n stunning plek. Baie skoon, netjies en gerieflik, modern gemeubileer en verras jou met die eerste intree in die plekkie met al die luukshede. Die eienaars was die heeltyd met ons in kontak. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Ons het so welkom en tuis gevoel. Ons sal beslis weer hierdie stunning plek bespreek.

Gawie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J

Dit was 'n sielsverrykende boservaring.

Getrou aan hierdie plek se naam is ons met ons aankoms by Kudu's Rus ingewag deur koedoes wat in die paadjie rus. Kudu's Rus het alles wat nodig is om vir jou die bos te laat ervaar in alle opsigte. Vyfstergeriewe, vriendelike diens, pragtige natuurskoon en diere wat kort-kort kom groet, maak dit 'n ervaring van 'n leeftyd.

Louis L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Tyd staan stil in die bos.

Baie lekker en rustig. Baie diere by die huis.

Brett B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett B

Great place with lots of animals visiting on a daily basis.

The accommodation was very clean and comfortable. Everything you need in the kitchen was provided and clean. Our stay was really nice.

Susan A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A

Heerlik, toegeruste plekkie. Eienaars neem baie sorg en het so tuis gevoel.

'n Heerlike wegbreek. Ligging is perfek, hoor leeus en seekoeie in aand. Nagapies en vrugtevlermuise ons elke aand kom besoek en laaste aand muskeljaatkat. Gaan vir seker weer die plekkie bespreek, die beste in Marlothpark.

Wouter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Wat 'n lekker plek om te rus.

Sjoe waar begin mens? Eienaar is op en top met alles. Altyd beskikbaar en vriendelik. Skoon netjies plekkie in die Bos naby die rivier. En baie koedoes en ander diere wat kom kuier (nagapie in die aand).

Quintin L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin L

Stil, rustig en moeite werd.

Vriendelik en behulpsame eienaars. Netjiese plekkie wat afgeleë is van paaie en ander huise. Perfek vir a stil bosveldwegbreek.

Tone M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tone M

Gemaklik, skoon en alles wat mens nodig het.

Ons was 6 volwassenes met 'n kind van 2 jaar. Baie lekker gebly. Baie diere het 'n draai gemaak. Maak seker om jou eie kampstoele te vat, anders kan mens nie om die boma sit nie.

Tim R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim R

Best stay in Marloth ever.

Kudu's Rus is the best place we have stayed in, in Marloth Park.

Wiets W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiets W

Baie aangenaam.

Baie aangename plek. Baie diere gesien onder andere nagapies wat sommer uit jou hand eet. Van groot vyf gesien ook in wildtuin wat aangrensend is aan Marloth. Hulle kom tot teen heining wat langs Krokkedilrivier is en nie ver van Kudu's Rus nie.

Grant S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Fantabulously awesome gem!

It was a great stay and definitely a place I would visit again. The place was very clean and all that one needed was there. The pool, the WiFi, and the little gift was awesome.

Ivana M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana M

Ek wil net weer teruggaan.

Netjies, gesellig, baie diere.

Theo R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo R

Fantastiese wegbreek!

Baie mooi, netjies en skoon! Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam! Ons verwagtinge was oortref en sal beslis Kudu's Rus aanbeveel en weer gaan! Baie dankie ook aan die eienaars vir die diere se kos, dit het gemaak dat ons sommer baie besoekers gekry het!

Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Baie rustig, privaat en baie diere.

Waarde vir geld vir enige natuurliefhebber.

Rozel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozel V

Lovely secluded home in the heart of the bushveld with lots of wildlife in very close proximity.

House are well situated within the park with comfortable outdoor living space with splash pool. The amenities are great with the unit well equipped and the aircondtioners very welcome on a warm day.

Denice L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denice L

Eveything that we needed was available.

We will definitely book this accommodation again. Everything we needed in the kitchen was there and more. We loved the animals coming so close to the house and the little bush baby was just amazing. Thank you so much.

Dewald K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K

Lekker bos-wegbreek

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Kudu’s Rus. Die huis is netjies en alles is in 'n goeie toestand. Alles wat mens nodig het en meer is in die huis, die swembad was skoon en kan verhit word. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Willem S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Heerlik ontspanne en batterye weer herlaai. Wonderlik om so na aan die natuur te wees.

Baie baie netjiese huis. Die afkoel-poelietjie is 'n ware lewensredder. Daar is soveel diere wat deur die dag kom kuier en vra vir 'n ou eetdingetjie. Die naggeluide ook fantasties het een nag die leeus gehoor brul in die wildtuin. Seekoeie se gebrom ook baie mooi. Dit is voorwaar 'n heerlike plekkie in die bos om net weg te kom van alles af en mens se menswees weer te vind. Marcelle ook baie behulpsaam en gaan werklik uit haar pad uit om dit so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie.

Louis L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Fantasties.

Die hele uiteensetting van die eenheid werk perfek.

Antoinette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Netjies, skoon, luuks en privaat.

Baie mooi, netjies en skoon! Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam! Sal beslis Kusu's Rus aanbeveel en sal beslis weer gaan! Die plonspoel kan verhit of koud wees - jou keuse. Baie diere gesien en gevoer!

Martin V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Vreeslik lekker.

Als wat jy nodig het om te ontspan. Swembad, diere en veral die aircon in ons warm somersdae. Sal weer gaan.

Lourika V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika V

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

Ek sal Kudu's Rus vir enige iemand aanbeveel. Dit is regtig goeie waarde vir geld.

Paul B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Excellent.

Will revisit any time.

Morne P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Great feel at home with bush around us.

Kudu’s Rus is neat and comfortable home with a lot of animals come and go around the house I will definitely book at this home again great for animal lovers.

Brent C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brent C

We loved it. The place had those few extras that made it worth the say.

The fact that there was wood the evening we arrived made it possible to have a fire as we did not have time to get to the shop. The food for the animals also made it worth the while. We did buy more food and add it to the bin but it was just a extra touch that we did not get in the other places.

Rochelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D

Very relaxing breakaway

We thoroughly enjoyed our stay. Beautiful interaction with animals as they came up to unit. Truly a different experience we'll definitely do again. Thanks to our hosts Marchelle and Martin.

Johan E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Ons gesin het heerlik gekuier in goed toegeruste Kudu's Rus (met stylvolle dekor) en die wild het daagliks ingeloer!

Marlothpark raak erg warm in Desember, maar danksy die lugversorging in die eenheid, kon ons die tuisblydae geniet en met gerief afwissel tussen die plonspoel en 'n heerlike koel eenheid! Die wild kom loer in vroegoggend, en weer later die middag. Die nagapie het nie ingeloer nie om ons te vermaak nie, maar daar is meer as genoeg ander wild in die park om die volle natuurervaring te beleef. Marloth is ook net om die hoek van die Krokodilhek van die Kruger en ons was gelukkig om met een besoek die Groot 5 en baie meer te sien! Die uitleg van die eenheid is baie prakties uitgelê en die dekor stylvol afgerond. Ons het heerlik gekuier en sal die eenheid weer besoek (in koeler seisoen).

Zenobia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia R

Ons was baie gelukkig om hier te bly.

Sal die huis vir enige iemand aanbeveel.

Anton E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Daar is net een woord wat Kudu's Rus kan beskryf en dit is ongelooflik.

Dit is voorwaar 'n stukkie hemel. Die plek was skoon, netjies en ons verblyf was ongeëwenaar. Ek sal regtig Kudu's Rus aan enige iemand aanbeveel. Ons grootste verwagtinge was oortref. Die eienaars het ons werklik soos vriende hanteer en ons baie welkom laat voel.

Leon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Wonderlik.

Wonderlik, wonderlik, 'n huis weg van die huis af en vir kinders. Ek het nie woorde nie, my dogtertjie van 5 het die splash pool gate uit geniet. Die kliëntediens wat tops, 100%. Dankie julle vir 'n lekker wegbreek. Sal definitief weer kom.

Ria B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Ons het dit ongelooflik geniet en gaan vir seker weer daar kom kuier.

Sien sterre.

Madelein J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J

Baie lekker.

Die huisie is baie netjies en goed geleë. Ons het baie diere om die huis gesien. Sal graag weer daar wil bly.

Reon S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon S

Great.

Everything you need. Kudu’s on your door step, great view of the Kruger.

Nick T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick T

Neat, spacious, nice place to stay!

Very neat place. Enjoyed the stay. Animals right at your door step!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjiese, ruim, mooi plek om te bly!

Baie netjiese plek. Het die verblyf geniet. Diere reg voor jou deur!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marina V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Heerlike wegbreek.

Baie netjiese, volledig toegeruste eenheid. Waarlik 'n plek waar jy weer 'n bietjie rustig kan raak en die natuur kan geniet.

Allan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M

Great value and exceeded expectations.

Saying that this exceeded my expectations does not mean that I expected a bad experience, but I have often stayed at accommodation that was not quite what I hoped for. In this case we were pleasantly surprised to find a well-equipped, clean and comfortable home with many thoughtful features and friendly, prompt service. We will go there again.

Dee W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee W

We loved our stay.

The unit was lovely and we had a wonderful time, the pool was a great relief during the summer humidity and we had lots of animals come to visit.

Nico G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G

Gerieflik, skoon en netjies.

Ongelukkig was die nabygeleë winkelkompleks hoorbaar in die aand.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marcelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

The perfect place in the bushveld.

The house is well looked after and is perfect for a holiday. I would highly recommend!

Laetitia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Wat 'n awesome plekkie.

Die verblyf is netjies en naby die winkelsentrum sowel as uitkykpunte. Die kombuis het alles wat nodig is. Die gasheer se kommunikasie was uitstekend. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en ons sal beslis volgende keer weer van Kudu's Rus gebruik maak.

Sakkie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie N

Ongelooflik lekker.

Ons het baie lekker gebly hier in die huisie. Dit is baie lekker in die bos en ons het so baie besoekers gehad dat dit net een groot opwinding was. Dit is baie rustig en ons het dit baie geniet en die nagapies was so 'n opwinding elke aand.

Willem S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Absoluut fantasties.

Dit was 'n heerlike paar dae. Die rustigheid is net ongelooflik en die diere wat kort kort kom inloer is net ongelooflik. Die nagapie maak die tydjie sommer baie kort met sy manewales. Absoluut 'n wenner.

Janet M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M

Goed toegerus en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die plonspoel was 'n wenner, veral omdat dit onder 'n dakkie is. Ses tot agt mense sal gemaklik daar bly. Ons sal weer gaan as ons die kans kry. Ons het al in verskeie huise in Marloth gebly en Kudu's Rus is defnitief die gunsteling.

Johan S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Baie rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet en die nagapies is beslis die hoogtepunt en die feit dat dit naby die rivier geleë is. Al probleem wat ek kan noem, is die gaswarmwaterstelsel - as jy stort is daar nie genoeg warm water om jou skoon te kry nie voor die koue water jou tref! Nie 'n lekker ervaring nie - na 5 dae kon ons nog nie regkom nie - moet jou vinnig natmaak, toedraai, seep smeer en vinnig afspoel, maar die koue water vang jou nogtans. Die eettafel se stoele is almal stukkend en net twee is bruikbaar. Al alternatief vir aan tafel sit en eet is ongemaklike houtbankies sonder rugleunings.

Tanja A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja A

Verblyf was uit die boonste rakke.

Stil, rustig, skoon, netjies en vreeslik baie diere. Ek sal enige iemand aanbeveel om hierdie plekkie te bespreek.

Maaike S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maaike S

Great value for money! Enjoyed every moment.

Baie dankie, ons het as gesin heerlik gebly. Plek baie gerieflik vir 'n familie en natuurlik die swembad was 'n redding. Baie netjies.

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931aa316fd2e8b598b7f640b85000d976d4e8ec7e135f575d22c387a5cbdcfc95b6c4b20c125214aa553422600f80c07b03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 2461 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338625989984 31.783350754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang