Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Herman B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Beste plek vir vakansie! Ons het die verblyf geniet. Die huis en swembad was amazing, diere het na ons toe gekom. Love die braai area! Zebra's, kudu's, bosbokkies, vlakvarke. Almal met kleintjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almar L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Mooi huis met perfekte ligging, ons was elke dag deur 'n klomp wild besoek! Baie lekker gebly. Baie wild reg om die huis en lekker naby aan die wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker bosveld wegbreek. Verblyf was fantasties, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing. We really enjoyed everything about our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful and safe. Beautiful place to stay, felt safe and really enjoyed our stay. The house is well looked after and was a pleasure staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties, stil, lekker naby aan die rivier. Kudu's Rus is 'n heerlike blyplek. Skoon, netjies, goed toegerus en die diere wat heeldag 'n draai kom maak het, was 'n pure bederf! Zebras, blou wildebeeste, koedoes, kameelperde, nagapie, muskeljaatkat, alles net daar - om die stoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Octivia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Blessed. Amazing, a real blessing of God to encounter the animals so near. The children enjoyed it. The location was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Wonderlik! Ons eerste indrukke van Kudu's Rus, was hoe skoon en netjies dit is. Dit was 'n belewenis en ons eerste keer by Kudu's Rus, maar definitief nie ons laaste keer nie. Die wildediere wat uit jou hand kom eet en die verskeidenheid van wild wat by Kudu's Rus te sien was, is ongelooflik. Ons beveel dit aan vir enige familie met kinders en was vriendelik verras met die plastiekskottelgoed vir die kinders, wat jy nie gewoonlik by eenhede kry nie. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik met navrae en versoeke en altyd behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie oulike plek. Linne en handdoeke topgehalte. Sitkamerbanke net vrek ongemaklik. Met ongure weer kon ons nie buite kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marchelle
Kudu's Rus
Baie dankie vir die resensie. Ons is tans in die proses om die ongemaklike sitkamerbanke te vervang. Ons hoop met jul volgende kuier sal die nuwe sitkamerbank jul verwagtinge oortref.

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Tyd staan stil in die bos. Baie lekker en rustig. Baie diere by die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931aa316fd2e8b598b7f640b85000d976d4e8ec7e135f575d22c387a5cbdcfc95b6c4b20c125214aa553422600f80c07b03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 2461 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338625989984 31.783350754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang