Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kudu's Rus in Marloth Park is 'n lieflike huis loopafstand geleë vanaf die Krokodilrivier wat grens aan die Kruger wildtuin. 'n Onvergeetlike vakansie met horende leeus wat brul in die nag tot by die huis.

Die huis bied slaapplek aan vir 6 gaste met 2 slaapkamers op die grondvloer, elk met 'n koninginggrootte bed & lugversorger. Die solder area het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer is ruim met en suite-badkamer en stort. . Die tweede badkamer met stort word gedeel. O ja en moet nie vergeet van die buite stort nie! Die res van die huis het 'n oopplan-kombuis en -leef area met 'n slim-TV en wifi.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eet area het 'n lieflike houttafel met 6 sitplekke en die ruim groot onderdakstoep het stoele met kussings, braaigeriewe en 'n klein swembad om in af te koel.

Gaste kan wildkyk, wildritte in die reservaat bespreek, 4x4-roetes ervaar, of die bergfiets- en voetslaanroetes in die area aandurf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Herman B
5.0
Beste plek vir vakansie! Ons het die verblyf geniet. Die huis en swembad was amazing, diere het na ons toe gekom. Love die braai area! Zebra's, kudu's...
Sien meer
Jan 2025
Almar L
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi huis met perfekte ligging, ons was elke dag deur 'n klomp wild besoek! Baie lekker gebly. Baie wild reg om die huis en lekker naby aan die wildtu...
Sien meer
Jan 2025
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bosveld wegbreek. Verblyf was fantasties, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Des 2024
Derek R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. We really enjoyed everything about our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
John K
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and safe. Beautiful place to stay, felt safe and really enjoyed our stay. The house is well looked after and was a pleasure s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931aa316fd2e8b598b7f640b85000d976d4e8ec7e135f575d22c387a5cbdcfc95b6c4b20c125214aa553422600f80c07b03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 2461 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338625989984 31.783350754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang