Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kudu's Rus is 'n selfsorghuis in Marloth Park op die grense van die Krugerwildtuin. Die huis het al die basiese geriewe beskikbaar vir 'n lekker tyd tussen die wild wat hierdie area tuis noem.

Die huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderarea, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slim-TV. Die hoofslaapkamer is ruim en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed terwyl die solder 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer word gedeel.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea beskik oor 'n lieflike houttafel met sitplek vir 6 en die patio is ruim, onderdak en het stoele met kussings, braai- en bomageriewe asook 'n swembad met 'n sonverhittingstelsel.

Gaste kan wildkyk geniet, wildritte in die reservaat bespreek, of 4x4-roetes ervaar, of die bergfietsry- of voetslaanroetes in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anita L
Saam met vriende
5.0
Fantasties, stil, lekker naby aan die rivier. Kudu's Rus is 'n heerlike blyplek. Skoon, netjies, goed toegerus en die diere wat heeldag 'n draai kom m...
Sien meer
Okt 2024
Octivia D
Gesin met klein kinders
5.0
Blessed. Amazing, a real blessing of God to encounter the animals so near. The children enjoyed it. The location was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Christel V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Kudu's Rus is 'n stunning plek. Baie skoon, netjies en gerieflik, modern gemeubileer en verras jou met die eerste intree in die plekkie met a...
Sien meer
Okt 2023
Gawie J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n sielsverrykende boservaring. Getrou aan hierdie plek se naam is ons met ons aankoms by Kudu's Rus ingewag deur koedoes wat in die paadjie r...
Sien meer
Aug 2023
Brett B
Gesin met tieners
5.0
Great place with lots of animals visiting on a daily basis. The accommodation was very clean and comfortable. Everything you need in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931aa316fd2e8b598b7f640b85000d976d4e8ec7e135f575d22c387a5cbdcfc95b6c4b20c125214aa553422600f80c07b03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 2461 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338625989984 31.783350754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang