Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Out of this world - we will be back again. Jy sal baie vêr moet soek om meer gasvrye mense as Shahrzad en Brett te kry. Hulle sit daardie ekstra dingetjies in wat die tyd daar in een groot fees omskep. Die akkommodasie is skoon, ruim, gerieflik en spreek van goeie smaak. Alhoewel selfsorg, is ons elke dag voorsien van tuisgebakte brood, eiers, melk, botter en van hulle eie vervaardigde konfyt. Die stilte is iets om oor liries te raak en die feit dat daar nie TV is nie, is eintlik 'n bedekte seën. Tuine is goed versorg - blare word elke oggend opgetel - en behoort asemrowend te wees in die lente. Baie naby ander besienswaardighede en die 2km grondpad, alhoewel nie van die mooiste nie, is selfs vir 'n klein motortjie maklik rybaar. Ons het ure in die woud gestap - wat 'n ondervinding. Hierdie was ons eerste besoek maar beslis nie ons laaste een nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
It was a pleasure meeting both of you and I'm so happy you enjoyed your stay at Kuhestan. It always warms our hearts when we receive positive feedback from our guests. We love Kuhestan and it is good to see that our visitors do too. Thank you for your kind comments on the gardens and the surroundings. We are happy to report that the provisional gravel road (Houtbosdorp) leading to Kuhestan has now been graded and it's smooth sailing! We look forward to your return visit, hopefully, there will be many more flowers in the garden next time.

Elsje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustige en netjiese plek! Dit was ons tweede kuier by Kuhestan en ons sal dit beslis aanbeveel. Die ekstras soos 'n plaasbrood, melk, eiers, botter en konfyt laat mens sommer tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you very much for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcoming you back at Kuhestan in not distance a future.

Monja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die mooiste omgewing en vriendelike gasvrou. Die mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you ever so much for the lovely review and the gracious rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcome you back soon. All the best with your forthcoming great day.

Felicia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

What an incredible and fabulous weekend we have experienced! Many thanks to Shahrzad and Brett for your hospitality and kindness. It's been the most relaxing and beautiful stay we have had in many moons! May you be blessed and thanks for sharing this gem of a location and the beautiful gardens and birdlife with us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you very much for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcome you to Kuhestan in not distance a future.

Ferna C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderful place to stay and unwind. Beautiful gardens as ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Simply beautiful and peaceful! A very special touch is the homebaked bread, organic Kuhestan jams, butter, eggs and milk provided daily as a treat to the guests and the gardens are breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die mooiste tuin in die omgewing. Lieflike verblyf. Daar was 'n kragopwekker. Wonderlike gasheer en gasvrou. Besonderse tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you for taking the time to review Kuhestan. It is much appreciated. We trust you had a safe and pleasant trip home. We look forward to welcoming you at Kuhestan in the future.

Ilan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Wonderlike ervaring en pragtige tuin. Albei huise waarin ons gebly het was baie goed ontwerp en ingerig. Alles was baie netjies en skoon en werk soos dit moet. Dit was 'n heerlik gesellige kuierplek met alles wat mens nodig het. Dit was nogals koud snags, so die elektriese komberse het handig te pas gekom. Die tuin is asemrowend mooi selfs in die winter. Ons het dit baie geniet om daar rond te stap. Ons was gelukkig om die gasheer en gasvrou te ontmoet en het dit baie geniet om meer te hoor oor die tuin en die interessante plante wat daar is. Hulle was baie gasvry en verwelkomend. Kuhestan is baie goed geleë om die area te verken en ons het 'n heerlike dag in die Magoebaskloof-area geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you ever so much for taking the time to put in a review and a lovely write up on Kuhestan. Your kind words are much appreciated. It was indeed a pleasure meeting you all and we are delighted that you enjoyed your stay at our much loved farm. We look forward to welcoming you at Kuhestan.

Carolene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Magical and perfect. The facilities and owners are world class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you for taking the time to put in a review on Kuhestan and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at our much loved farm. We hope you had a good trip home and look forward to your next stay with us.

Roelf M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Spectacular. Stay was one of the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shahrzad
Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Thank you for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan. We hope you had a good trip home and look forward to your next stay with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shahrzad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J 22 Houtbosdorp-weg, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAef46KHJj1JPka2k9wu7Oy82L3cAncJakshVXGCGPueh1kcmHw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 J 22 Houtbosdorp Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.86024964108 29.985611046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang