Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J 22 Houtbosdorp-weg, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuhestan Farm - Guest Cottages lê teen die inheemse Afro-bergagtige woude op die rand van die majestueuse Magoebaskloofpas op 'n organiese avokado- en framboosplaas geleë. 'n Gesinseenheid is onlangs ook bygevoeg.

Elk van die 2 ateljee-selfsorgkothuise is gemeubileer en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met slaapplek vir 2 gaste. Kinders word nie in die ateljee-eenhede toegelaat nie.

Die gesinseenheid het alle geriewe wat die ander eenhede het, met nog 'n klein, aparte slaapkamer met 'n stapelbed wat slaapplek vir 2 kinders jonger as 10 jaar.

Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer, asook 'n verhitte handoekreling. Die eenhede word daagliks skoongemaak en elke eenheid is stylvol met gemakstoele voor 'n houtbrandende kaggel en 'n volledig toegeruste, gehaltekombuis.

Die nuwe kothuis het 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, asook 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea. Dis in die avokado- en framboosboorde geleë en het 'n pragtige uitsig op die Wolkberge. Kinders word nie in die tweeslaapkamerkothuis toegelaat nie.

Met maklike toegang tot al die verskeie doendinge wat in die omgewing aangebied word, bied die Kuhestan Farm Cottages 'n onvergeetlike ervaring vir almal wat die verblyf besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Persiese

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Danie C
Saam met lewensmaat
5.0
Out of this world - we will be back again. Jy sal baie vêr moet soek om meer gasvrye mense as Shahrzad en Brett te kry. Hulle sit daardie ekstra dinge...
Sien meer
Apr 2024
Elsje L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en netjiese plek! Dit was ons tweede kuier by Kuhestan en ons sal dit beslis aanbeveel. Die ekstras soos 'n plaasbrood, melk, eiers, botter en...
Sien meer
Jul 2023
Monja N
Saam met lewensmaat
5.0
Die mooiste omgewing en vriendelike gasvrou. Die mooiste natuurskoon.
Jun 2023
Felicia D
Saam met lewensmaat
5.0
What an incredible and fabulous weekend we have experienced! Many thanks to Shahrzad and Brett for your hospitality and kindness. It's ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Ferna C
Saam met vriende
5.0
Wonderful place to stay and unwind. Beautiful gardens as ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shahrzad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • J 22 Houtbosdorp-weg, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J 22 Houtbosdorp-weg, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAef46KHJj1JPka2k9wu7Oy82L3cAncJakshVXGCGPueh1kcmHw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 J 22 Houtbosdorp Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.86024964108 29.985611046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang