Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuierbos Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrew L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great place and everything as advertised! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyed it very much, would certainly go back. Amazing place, such a beautiful secluded setting. The open vista view is spectacular. Some wildlife in the mix as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal graag weer daar wil bly. Puik. Baie lekker gerus. Goed toegeruste, skoon en netjiese akkommodasie. Goeie beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizelle G
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Besonders. Wat 'n besonderse plek. Ons het so lekker gebly op Kuierbos. Dit is ongelooflik rustig en goed vir die siel! Dit was so lekker om 'n breuk te vat van beurtkrag omdat die huisies geen Eskom elektrisiteit gebruik nie. Dankie vir die ongelooflike gasvryheid! Ons sal definitief weer in die toekoms oorweeg om op Kuierbos te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stukkie hemel op aarde. Werklik 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Did not want to leave. It was a perfect visit. Even a high wind in the afternoon could not spoil it. Just far enough out of sleepy Gouritzriviermond to make the drive worth it. The hosts were very helpful and gracious. The 'chalet' fully furnished, with solar power and gas. Lots of attention to small details, with not a thing out of its place. The complimentary sherry on the table was a nice touch. Its the kind of venue where you should bring everything you need for your stay, because you will not want to leave, even to buy groceries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Salig en prentjiemooi. Rus vir jou siel. Wonderlikste plekkie om te kom rus en af te skakel. Pragtige strand om tussen klippe te snuffel vir dierelewe en vis te vang! Gouritz is 'n must see asook Kuierbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manda B
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Lekkerste rus op Kuierbos, gasvryheid is tops. Mense-mense. Ons het so lekker gekuier as familie van 8 by Kuierbos, 'n belewenis en 'n half!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Relaxing We had a wonderful, relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nannette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Awesome and friendly hosts, a great location and such privacy for the beach, The owners were super friendly - even their friends who house sat for them were tremendously kind and helpful . Beach access is super private and not a soul around . Access and amenities were more than adequate - great venue for large families and kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf07507f2e89d27c44f85de9ae4fced5db3d3be8614da18f79de4e1e0b36753bc98918ee9900a31f2c2f7dc100c8b0f52f30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Kus Road Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367165144571 21.844852864897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang