Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuiergat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tirshna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Die see-uitsig was die bonuspunt van ons vakansie. Rustige area met 'n pragtige see-uitsig. Volledig toegerus met alles wat jy sal benodig. Baie netjies! 'n Aanbeveling sou wees om WiFi en 'n slim TV vir die plekkie te kry. Die slotte van die skyfdeure moet vervang word sodat dit gesluit kan word. Die rook van die braai area kom binne en maak dit bietjie onsmaaklik. Dalk kort die braai area 'n diens. Maar definitief sal die plekkie 'n gunsteling bly vir ons! Dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great place to stay in Witsand. Great location. Beautiful view. Comfortable, fully equipped apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Nice view. Die trappe kort net reëlings vir ouer mense om net aan vas te hou. Hoef nie groot te wees nie. Dun pypie sal ook werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome kuier plekkie. Baie lekker plekkie om te huur. Naby die see en baie veilig. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haidi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Best accommodation by far. Best accommodation we've had in Witsands and been visiting since 2007. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker. Baie lekker gebly en dit werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Ek wens ek kon langer gebly het en sal beslis weer daar vakansie hou. Ek het heerlik gebly, baie rustig, fantastiese uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer. Die eienaar se agent is baie vriendelik en het my op datum gehou met die beurtkrag skedules.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassandra N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Alles was naby en gerieflik. Mooi huisie, in 'n goeie atmosfeer. Beste vakansiehuis ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker area, skoon blyplek, uiters vriendelike en behulpsame mense. Dit was baie lekker by Kuiergat. Eerste keer in Witsand, maar nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Mooiste mooi. Mooiste uitsig oor see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang