Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuiergat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping teen die strand in Witsand met 'n uitsig oor die see vanaf die slaapkamer, sitkamer en balkon. As jy gelukkig is sal jy ook walvisse in die winter gewaar.

Die woonstel is op die eerste verdieping van die huis geleë, het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers. Let asb. dat daar ongeveer 15 trappe na die eenheid is.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.
Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Handdoeke kan wel teen 'n eenmalige fooi gehuur word indien dit absoluut nodig is.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en 'n toonbank toegerus. Daar is ook 'n sitkamer en binnebraai-area.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig langs die huis. Parkeerplek vir 'n boot en ander voertuie moet voor aankoms gereël word. Gaste se besoekers moet asb. buite die kompleks parkeer.

Daar is 'n TV in die sitkamer met Openview so gaste is welkom om hulle eie dekodeerder te bring.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. 'n Eenmalige skoonmaakfooi word by elke bespreking gehef. Gaste sal vir enige skade aan eiendom, hetsy aan gebou of inhoud, breekware, meubels ens verantwoordelik gehou word en sal die waarde soos bepaal per item moet betaal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tirshna T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die see-uitsig was die bonuspunt van ons vakansie. Rustige area met 'n pragtige see-uitsig. Volledig toegerus met alles wat jy sal ...
Sien meer
Jun 2024
Johannette L
Saam met vriende
5.0
Great place to stay in Witsand. Great location. Beautiful view. Comfortable, fully equipped apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Rika M
Saam met lewensmaat
5.0
Nice view. Die trappe kort net reëlings vir ouer mense om net aan vas te hou. Hoef nie groot te wees nie. Dun pypie sal ook werk.
Apr 2024
Jan S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome kuier plekkie. Baie lekker plekkie om te huur. Naby die see en baie veilig. Sal beslis weer daar wil kuier.
Apr 2024
Haidi T
Saam met lewensmaat
5.0
Best accommodation by far. Best accommodation we've had in Witsands and been visiting since 2007. Will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuiergat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang