Kuifkop Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schimper-singel 4, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kuifkop Cottage is 'n lieflike kothuis in Louis Trichardt, Limpopo. Dit bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, wat in die solder geleë is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 3 gaste.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die slaapkamer. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schimper-singel 4, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Kuifkop Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schimper-singel 4, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang