Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tamryn I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A perfect stopover spot. Our stay was lovely and just as we expected. The staff were very welcoming and the dinner was delicious. The little touches were thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect stopover. Friendly and efficient service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Oornag gerus by die gerieflike gasteplaas. Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming. Ons het baie lekker in 'The Dairy' oornag. Alles is silwerskoon en die kaggel, wat reeds aangesteek was, 'n heerlike bonus. Die aandete is altyd heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful cottage on a sheep farm, for an overnight stay en-route CT to JHB. Delightful cottage in a lovely setting. My husband and I overnighted on our way back from Hermanus and pushed through to Springfontein. It was well worth the extra drive from Colesberg, where we normally would have stopped. We were even able to order a delicious 3-course meal at short notice, which was well-priced. The facilities had everything we needed and more. Our 2 young dogs were also well-received, and they had a lovely time too. Thank you for being such a lovely hostess. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Homely, farm style. Comfortable feel at home. Farm-cooked dinner and spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Hartlike omgewing in 'n ietwat dorre landskap. Ons was baie vriendelik ontvang en was op ons reis daarheen ook gekontak om te verneem hoelaat ons sal aankom en of ons vir aandete sou wou geniet. Dit was 'n ete wat ons beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik, ongekompliseerd en hoe standaard. Plaas en geriewe is netjies. Na 'n dag se lang reis was dit 'n aangename verrassing om die geriewe en gemak wat ons ingewag het te ervaar. Veral die koue bier in die yskas. Kuilfontein het by ons 'n indruk gemaak wat ons weer sal gebruik en aanbeveel. Aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanel K
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlik, ons kom weer. Baie lekker geëet, geslaap en geswem. Die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker ge-eet en lekker geslaap! Mooi omgewing. Mooi aand en sonsondergang. Troeteldier-vriendelik en Klasieke Karoo plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jared C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Very good and accommodated our late arrival. Thank you. Very pleasant except the pillows in the annex were very hard and kids struggled to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kuilfonteinplaas, N1-Suid, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyOTQyZjVjLTQ1MzAtNDUyNy1iYzM5LWRmMmIyOWEzN2EyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 Kuilfontein Farm N1 South 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.292558557126 25.715721076865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang