Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kukama Oornagverblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Gerf-laan 31, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kukama Oornagverblyf bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Pellissier, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n gesin of gaste wat naby hospitale moet wees.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is ook naby winkelsentrums, restaurante en die casino.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan S
Besigheidsreis
5.0
Neat and friendly. Very nice place to stay, friendly and accommodating hostess, and the place is very neat. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jaco T
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier, plek is netjies en mooi. Beslis die moeite werd, netjies, modern en privaat.
Jul 2024
Helena F
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir jou geld. Die verblyf is goed ingerig, skoon en netjies. Alles is daar wat nodig is. Die gasvrou was baie vriendelik.
Jul 2024
Sharon G
Saam met vriende
5.0
Lekker rustige en vriendelike verblyf gehad. Baie lekker gebly. Plek is netjies en die omgewing is veilig. Eienaars is ook baie vriendelik en behulpsa...
Sien meer
Jun 2024
Keith T
Saam met vriende
4.6
It was excellent! It was very comfortable and had everything that we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Goue Gerf-laan 31, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Kukama Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Gerf-laan 31, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87078f0228677475c090fc2902368559fdb4ea203f4a544d9b74e1c9b21fd7a71c5507d7237c43b04679010c4abbc776304b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 31 Goue Gerf Avenue Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.146841559625 26.162815586478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang