Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kula Malaika Foundation Farm Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kula Malaika Foundation Farm Village bied 'n selfsorgkothuis en Wendyhuis-slaapsale op die Sewe Passe-pad, net 16,3 km buite Hoekwil wat 30 km binneland toe is vanaf Wildernis. Die Sewe Passe-pad is 'n bekende bestemming vir bergfietsry- en 4x4-roetes vanaf Wildernis na Knysna.

Tanganyika bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en daar is ’n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het ’n toilet en ’n stort wat met gas verhit word. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond en oond toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na die dek, waar daar buite-sitplekke is. Parkeerplek is voor die houthuis beskikbaar.

Timbaktu is 3 Wendyhuis-slaapsale wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dit het 'n dubbelbed en 'n buitestort. Gaste het ook toegang tot 'n kombuis en ablusiegeriewe.

Verskeie projekte om lewensvaardighede te ontwikkel word op dié plaas bestuur, soos 'n opgeknapte en eenvoudige Afrika-bosveld kafee, kampeerplekke, 'n naskool-sentrum, hout- en juwele-handwerk en organiese tuinmaak. Daar is ook 'n handwerkwinkel waar gaste plaaslik vervaardigde produkte kan koop. Die bestuurspan nooi gaste uit om die eenvoudige plaas te besoek of hier te bly en by te dra op die plaas en deel te neem aan die gemeenskapsprojekte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Watson buhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kula Malaika Foundation Farm Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewe Passe-pad, Plaas nommer 2, Hoogekraal, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e25a63e81fb00db936031c68b2c922d6088de69262f076b5e7a39688d89fe11b20d3b4320aa953fb9a1b0166fa27be87cc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Seven Passes Road, Farm Number 2 Hoogekraal 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.945251289187 22.745194137096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang