Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumbuk House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierestraat 7, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 445 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kumbuk House is 'n bekoorlike houthuis wat selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Franschhoek bied. Die huis is die ideale basis vanwaar jy die Wynlande en Kaapstad kan verken.

Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed asook 'n plafonwaaier en ondervloerse verwarmer en spog met lieflike tuin-uitsigte vanaf die ervenster. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor kamervensters met uitsigte oor die agtertuin en swembad. Hierdie kamer maak gebruik van die aangrensende badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea spog met 'n houtkaggel, gemaklike rusbanke asook leunstoele en 'n etenstafel vir 4 mense. Die huis maak oop op 'n stoep met oorgenoeg sitareas waar gaste kan ontspan.

Die agterplaas wat noord front het 'n pragtig ontwerpte tuin met vrugtebome en op warm somersdae kan gaste in die swembad afkoel of net langs die swembad ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cabrierestraat 7, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kumbuk House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 445
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 5 445
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierestraat 7, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b80eced02198d3f48ce4c1eba81f3a685b93781c9a707b6f050747bb2b9b8cc0206c52c037011355b3236dc64427b5aaedd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 445 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 7 Cabriere Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9134388 19.1192344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang