Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumkani Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Kumkani Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Pikkie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie V

Vriendelik, netjies en uitstekend geleë.

Ons het 1 nag oorgeslaap en het vriendelike diens ontvang, heerlik geslaap en vroeg weer vertrek.

Helene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Above and beyond.

I made the booking for my elderly parents, one of which is in a wheelchair. They still can't stop talking about how helpful and kind the staff were. They had a great time. Thank you!

Wilma C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Rustige plek met goeie ligging.

My tweede besoek aan lodge en was weereens 'n baie goeie ervaring.

Kamini M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kamini M

Absolutely wonderful.

Safe. Comfy and close to amenities. The staff were wonderful, friendly and very hospitable. Both these amazing ladies were willing to assist me with my meal preparations daily with no hassle. Highly recommend this accommodation.

Sarel Jacobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Jacobus V

Vriendelike personeel wat jou sommer welkom laat voel. Geriewe voldoen aan die verwagtinge.

Dit was lekker. Dit was my eerste keer daar en die personeel het uit hul pad gegaan om seker te maak ek word ingelig oor wat waar is en tye wanneer geriewe beskikbaar is, ens. Ontbyt was ook lekker en mens voel sommer tuis.

Sarel Jacobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel Jacobus V

Baie lekker.

Bly altyd lekker, vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Kumkani Country Lodge se terugvoer

Bly altyd 'n plesier om jou as gas hier by Kumkani Country Lodge te hê.

Vriendelike groete
Kumkani Personeel

Kumkani Country Lodge
Johnny B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B

Vriendelikste diens.

Pragtige, netjiese verblyf met soveel om te sien en doen. Alles in een, dis baie lekker.

Corine V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine V

Absoluut waarde vir geld, gaan gereeld Potchefstroom toe en sal baie beslis weer gebruik maak van die lodge!

Uitstekende diens, vriendelike verwelkoming!

Jessica O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica O

Lovely place.

Simple, centralised, quiet, a little old fashioned but a nice stay overall. Lovely gardens and grounds.

Victer V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Victer V

Nie 4 ster nie, baie vuil en nie geskik vir klein kinders.

Die restaurant is 'n bar. Oop swembad op perseel, kamers is verskriklik vuil, stortmure en vloer is bruin van vuilheid, hoofslaapkamer se dakwaaier werk nie, kasdeure hang van skarniere af, goggas broei uit die cornices uit en niemand dra maskers nie.

Pierre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie rustig.

Lekker gebly. Net jammer ons kamers was so vêr van mekaar af.

Charlie M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie M

Ons het baie lekker gekuier in julle ruim en goed beplande slaapkamers.

Die Koeltetuin en swembad het bygedra tot verdere ontspanning. Ek en my vrou het lekker gebly en sal beslis weer inklok.

Elsie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Kumkani is 'n baie mooi en netjiese gastehuis.

Kumkani is baie sentraal geleë in Potchefstroom en 5 minute van Mooirivier Mall af. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Elze K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elze K

Dit was goed vir 1 aand.

Dit was oukei omdat daar niks anders beskikbaar was nie.

Adele G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Goeie vriendelike diens.

Baie goeie diens. Lugversorgers in kamer wel nodig. Baie warm in kamers. Televisie nie goeie opvangs gehad nie. Verder was alles perfek.

Hendrik Petrus K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik Petrus K

Baie vuil en kort ernstige onderhoud.

Dag 1: hare op kussings in hoofslaapkamer, lakens vuil, duvet vuil. Het eers die aand 10h30 in woonstel gekom en moes dus so slaap. Die volgende oggend het ek gekla en is die hoofslaapkamer se beddegoed vervang. Die stoof is baie vuil, asblik in die kombuis baie vuil. Di eetplek en stoel vol krummels en chips. Sal nooit weer daar gaan bly of aanbeveel dat iemand daarheen gaan nie.

Petra O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra O

It was time and money well spent.

The lady at reception was friendly and efficient, the room was neat and comfortable and the surroundings peaceful. We liked the chickens, ducks, rabbits and the turkeys roaming around. Breakfast was great.

Charles D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charles D

Teleurstellend, nie gemik op die besigheidsreisiger nie.

Nie skoon genoeg nie, badkamer se waterdruk swak, ontbyt ver ondergemiddeld, geen tafel in kamer om te werk nie. Die WiFi werk nie.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paryslaan 37, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZDY0MmYwLTE4OTctNGUxMC1hZjcxLWNjYTZjODcxNjA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 37 Parys Avenue Bailliepark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715127521929 27.112464090738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang