Kumoya
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic all round accommodation.
Kumoya se terugvoer
Thank you Stephanie, please come again!
Jandré M - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Kumoya se terugvoer
Thank you, Jandré.
Nadia M - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en voel soos 'n tweede huis.
Kumoya se terugvoer
Dankie Nadia, gaste soos jy verwelkom ons graag terug!
Francois C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik. Baie netjies!
Deon B - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome view! Ons het die Kaap kom kry met voete-omgooi winde en nat-koue. En 'n reënboog as 'n bonus. Te lekker. Ons kom weer, hou solank die koffie reg.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Deon. Ons hou die koffie reg.
Marike P - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Kumoya se terugvoer
Dankie, Marike. Kom gerus weer.
Nic V - Apr 2023
Algehele gradering
Altyd 'n goeie plek om te bly.
Frikkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende see- en berguitsig.
Kumoya se terugvoer
Dankie Frikkie, bly om te hoor. Hoop julle kom weer.
Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig! Baie netjies en skoon!
Kumoya se terugvoer
Baie dankie Celeste. Hoop jy kom weer.
Harry P - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiies en baie goed geleë.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Harry. Kom asseblief weer.
Groete, Lizzie.
Paul H - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike uitsig van die see en Tafelberg.
Charles V - Feb 2023
Algehele gradering
Skokkende ervaring.
Kumoya se terugvoer
Hi Charles
Ek is jammer oor die lekkasie in die woonstel bo julle wat eintlik buite my bereik was. Ek is net teleurgesteld dat jy nie vir my gekontak het nie, aangesien jy my telefoon nommer gehad het, want dan kon ek ten minste probeer het om julle te skuif.
Ronelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gekry wat ons verwag het.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Ronelle. Kom gerus weer.
Jeanette S - Feb 2022
Algehele gradering
My sus en ek het so lekker gebly, daagliks die see en mense bekyk.
Kumoya se terugvoer
Hi Jeanette, so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!
Nic V - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Nic. Hoop dat julle weer kom kuier!
Petro B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker skoon netjies, sal weer gaan.
Donay B - Jan 2022
Algehele gradering
Alles was perfek. Die view was awesome en dit was die beste van die hele kuier. Sal beslis dit aanbeveel en hopelik gaan ons weer daar kom kuier. Dankie Kumoya en Lizzie.
Marike E - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n stukkie hemel!
Kumoya se terugvoer
Baie dankie Marike, kom gerus weer. Groete Lizzie
Michelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Stay was tranquil and very lovely.
Kumoya se terugvoer
Thank you for coming to stay at Kumoya. We are glad that you enjoyed your stay.
Merchant Andrea S - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese, mooi, netjiese woonstel.
Kumoya se terugvoer
Hi Merchant, ek is bly julle het die naweek geniet. Dankie ook vir die positiewe terugvoering.
Geraldine H - Mrt 2021
Algehele gradering
5-ster-uitsig!
Kumoya se terugvoer
Baie dankie Geraldine. Sien uit om jou weer te verwelkom!
Pierre D - Aug 2021
Algehele gradering
Ek het uiteindelik na baie jare my Wes-Kaapse "home away from home" gevind. Kan nie wag om terug te gaan nie.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi kompliment.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Dit was 'n plesier om reëlings met jou te tref.
Ons hoop jy kom kuier gou weer.
Trevor A - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en privaat.
Leanco H - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful experience
Kumoya se terugvoer
Thank you Leanco, it was a pleasure having you stay with us. We hope you come again!
Lizelle C - Mrt 2020
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Kom gerus weer, Lizelle!
Clarissca S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Kumoya se terugvoer
Dankie Clarissa, ons is bly dat julle julself geniet het. Kom gerus weer!
Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Hendrik. Ons is bly julle het julself geniet. Kom gerus weer.
Lynn O - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant and above all very safe.
Kumoya se terugvoer
Hi Lynn, we appreciate your kind review. We would love to host you again. Warm regards, Lizzie.
Stefan O - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Kom gerus weer.
Groete, Lizzie.
Nic V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor Blouberg!
Kumoya se terugvoer
Goeie dag Nic,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom weer!
Groete
Lizzie en Verona
Gail P - Aug 2019
Algehele gradering
My review the most amazing place ever .
Kumoya se terugvoer
Dear Gail,
Thank you for the positive feedback. We are so happy that you had an amazing experience!
We hope that you can come back again one day.
Warm regards,
Lizzie
Willie S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, fantastiese view en uitstekende terugvoering deurentyd.
Kumoya se terugvoer
Willie,
Baie dankie vir jou positiewe en volledige terugvoering. Ons waardeer dit baie!
Allouise K - Apr 2019
Algehele gradering
Presies soos adverteer en meer.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering,
Allouise
Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitsig asemrowend!
Kumoya se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Eden A - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Eden! Ons is baie bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het!
Nicole F - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Kumoya se terugvoer
Thank you for coming. We are happy that you enjoyed the unit!
Please come again.
Andre G - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kumoya se terugvoer
Dankie Andre. Julle is sowaar weer welkom!
Francois L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig. Sal graag weer daar tuisgaan wanneer ons in die Kaap is.
Kumoya se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle jul verblyf geniet het.
Ons sien uit dat julle weer terugkom.
Dankie ook vir die positiewe terugvoer.
Groete
Lizzie
Junior C - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker gewees. Ek sal dit vir baie mense aanbeveel.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie , Junior ons waardeer jou terugvoering!
Gertjie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was aangenaam.
Kumoya se terugvoer
Dankie Gertjie!
Andre D - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful view, but unfortunately no balcony.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig, maar ongelukkig geen balkon nie.
Baie netjies en alles perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kumoya se terugvoer
Thank you for your feedback, Andre.
Petrus V - Jul 2019
Algehele gradering
Kon beter gewees het.
Lees meerKumoya se terugvoer
Hi Petrus
Ek is jammer dat Verona my kollega nie betyds die sleutel by julle kon kry nie ,maar julle was 2 uur vroeg so sy het toe intussen ‘n ander plan gemaak. Ek wil net sê dis teen my beginsels om nie die beddens skoon oor te trek nie, aangesien skoonheid so belangrik is vir my.
Ek is jammer dat julle nie ons woonstel geniet het nie.
Groete Lizzie
Nic G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik en baie sentraal.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie , Nic julle was wonderlike gaste. Ons hoop ons kan julle gou weer sien!
Lindi E - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Lindi!
Vincent L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kumoya se terugvoer
Dankie Vincent, kom gerus weer!
Mirna M - Okt 2018
Algehele gradering
Lyk soos op die prentjie.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie Mirna, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Sheldon M - Apr 2018
Algehele gradering
Kumoya unit in Bloubergstrand.
Kumoya se terugvoer
Thank you! Iit was a pleasure hosting you!
Nico B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker met die beste uitsig ooit.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie.
Karine S - Jul 2018
Algehele gradering
Perfek!
Kumoya se terugvoer
Baie dankie Karine. Kom gerus weer!
Craig P - Sep 2018
Algehele gradering
Most affordable and awesome little getaway I could have asked for and the travelling time was so nice.
Lees meerKumoya se terugvoer
Thank you Craig, it is so encouraging and rewarding to host guests like you.
Shalaine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Shalaine.
Blikkies B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties. Net reg vir ons.
Jannie N - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig naby alle geriewe.
Marieke B - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en waarde vir geld.
Kumoya se terugvoer
Baie dankie, Marieke! Ons hoop om julle weer gou in the toekoms te sien.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang