Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumoya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Stephanie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastic all round accommodation. Everything was perfect. The place was well stocked with everything that we needed. The location was convenient, and the view was spectacular. Safe and secure building. We will definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Thank you Stephanie, please come again!

Jandré M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Thank you, Jandré.

Nadia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en voel soos 'n tweede huis. Dit het gevoel soos 'n tweede huis. Ons het 'n baie mooi uitsig gehad van Tafelberg. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Dankie Nadia, gaste soos jy verwelkom ons graag terug!

Francois C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie netjies! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome view! Ons het die Kaap kom kry met voete-omgooi winde en nat-koue. En 'n reënboog as 'n bonus. Te lekker. Ons kom weer, hou solank die koffie reg. Puik. Lizzy en Verona is 'n span wat kan. Baie dankie vir 'n pragtige, skoon en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Baie dankie, Deon. Ons hou die koffie reg.

Marike P
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Pragtig en netjies. Netjiese plekkie met pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Dankie, Marike. Kom gerus weer.

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Altyd 'n goeie plek om te bly. Plekkie is goed toegerus, veilig en loopafstand van die see en 2 restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Asemrowende see- en berguitsig. Die eenheid het als gebied wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Dankie Frikkie, bly om te hoor. Hoop julle kom weer.

Celeste L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Mooi uitsig! Baie netjies en skoon! Dankie aan Verona en Lizzie. Die diens was so goed en ek sal Kumoya hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Baie dankie Celeste. Hoop jy kom weer.

Harry P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Netjiies en baie goed geleë. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kumoya
Baie dankie, Harry. Kom asseblief weer. Groete, Lizzie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNTVmNDIxLWY4MzYtNGVlOC1hNmQ4LWY1NDMxNDMwYmJiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Blouberg Heights Apartment Sir David Baird Drive, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.80282046641 18.462541997396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang