Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumoya

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Kumoya
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Fantastic all round accommodation.

Everything was perfect. The place was well stocked with everything that we needed. The location was convenient, and the view was spectacular. Safe and secure building. We will definitely return again.

Kumoya se terugvoer

Thank you Stephanie, please come again!

Kumoya
Jandré M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré M

Amazing.

Good value for money.

Kumoya se terugvoer

Thank you, Jandré.

Kumoya
Nadia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Netjies en voel soos 'n tweede huis.

Dit het gevoel soos 'n tweede huis. Ons het 'n baie mooi uitsig gehad van Tafelberg. Sal definitief weer daar bly!

Kumoya se terugvoer

Dankie Nadia, gaste soos jy verwelkom ons graag terug!

Kumoya
Francois C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie gerieflik. Baie netjies!

Sien sterre.

Deon B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Awesome view! Ons het die Kaap kom kry met voete-omgooi winde en nat-koue. En 'n reënboog as 'n bonus. Te lekker. Ons kom weer, hou solank die koffie reg.

Puik. Lizzy en Verona is 'n span wat kan. Baie dankie vir 'n pragtige, skoon en netjiese eenheid.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Deon. Ons hou die koffie reg.

Kumoya
Marike P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P

Pragtig en netjies.

Netjiese plekkie met pragtige uitsig oor die see.

Kumoya se terugvoer

Dankie, Marike. Kom gerus weer.

Kumoya
Nic V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Altyd 'n goeie plek om te bly.

Plekkie is goed toegerus, veilig en loopafstand van die see en 2 restaurante.

Frikkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Asemrowende see- en berguitsig.

Die eenheid het als gebied wat ons benodig het.

Kumoya se terugvoer

Dankie Frikkie, bly om te hoor. Hoop julle kom weer.

Kumoya
Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Mooi uitsig! Baie netjies en skoon!

Dankie aan Verona en Lizzie. Die diens was so goed en ek sal Kumoya hoog aanbeveel!

Kumoya se terugvoer

Baie dankie Celeste. Hoop jy kom weer.

Kumoya
Harry P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry P

Netjiies en baie goed geleë.

Sal weer hier bespreek.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Harry. Kom asseblief weer.
Groete, Lizzie.

Kumoya
Paul H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Heerlike uitsig van die see en Tafelberg.

Die woonstel was baie mooi skoon en het verskriklik lekker gebly. Was definitief waarde vir my geld. Ek sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.

Charles V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charles V

Skokkende ervaring.

Kon nie ingaan op ooreengekome tyd nie. Woonstel beskikbaar 15h00. Druppende water deur betondak vir 5 dae. Totale ongerief en onuithoudbare gekap op vloer van boonste woonstel om lekkasies te herstel, 5 dae lank. Dit was totaal onaangenaam. TV-kanale pateties.

Kumoya se terugvoer

Hi Charles
Ek is jammer oor die lekkasie in die woonstel bo julle wat eintlik buite my bereik was. Ek is net teleurgesteld dat jy nie vir my gekontak het nie, aangesien jy my telefoon nommer gehad het, want dan kon ek ten minste probeer het om julle te skuif.

Kumoya
Ronelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S

Skoon, netjies en gekry wat ons verwag het.

Sal definitief weer daar bespreek as ek weer in die omgewing kom.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Ronelle. Kom gerus weer.

Kumoya
Jeanette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

My sus en ek het so lekker gebly, daagliks die see en mense bekyk.

Dis naby eetplekke en winkels en ons sal beslis weer daar bespreek. Dis 'n lieflike woonstel met alles wat ons nodig gehad het veilige parkeerplek en rustig, om net te kan rus en die see te waardeer.

Kumoya se terugvoer

Hi Jeanette, so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Kumoya
Nic V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Lieflike uitsig.

Van lieflike uitsig, tot netjies skoon en veilig - sal vir enige iemand aanbeveel wat rustigheid soek.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Nic. Hoop dat julle weer kom kuier!

Kumoya
Petro B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Baie lekker skoon netjies, sal weer gaan.

Die ligging 10de vloer maak dit onvergeetlik.

Donay B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donay B

Alles was perfek. Die view was awesome en dit was die beste van die hele kuier. Sal beslis dit aanbeveel en hopelik gaan ons weer daar kom kuier. Dankie Kumoya en Lizzie.

Awesome view. Lekker naby die see.

Marike E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike E

Absoluut 'n stukkie hemel!

Die uitsig en nabyheid van die see laat 'n mens voel asof jy op die strand se voorstoep is. Skoon, modern en absolute waarde vir geld. Ek kan nie wag om weer Kumoya te besoek nie!

Kumoya se terugvoer

Baie dankie Marike, kom gerus weer. Groete Lizzie

Kumoya
Michelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C

Stay was tranquil and very lovely.

The view was fantastic. Thank you for a much needed rejuvenated weekend!

Kumoya se terugvoer

Thank you for coming to stay at Kumoya. We are glad that you enjoyed your stay.

Kumoya
Merchant Andrea S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merchant Andrea S

Wat 'n fantastiese, mooi, netjiese woonstel.

Dit is lekker om te gaan slaap met die seereuk en 'n asemrowende uitsig en wakker te skrik met die seereuk en 'n asemrowende uitsig. Dankie vir 'n lekker naweek Kumoya.

Kumoya se terugvoer

Hi Merchant, ek is bly julle het die naweek geniet. Dankie ook vir die positiewe terugvoering.

Kumoya
Geraldine H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

5-ster-uitsig!

Het my verblyf geniet. Die uitsigte en gerief van die woonstel beteken dat jy nie eers altyd iets hoef te doen nie, jy kan net daar sit en ontspan en vakansie hou. Baie goeie ligging vir stap langs die kuslyn en ontbyt-/koffie-opsies baie naby.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie Geraldine. Sien uit om jou weer te verwelkom!

Kumoya
Pierre D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Ek het uiteindelik na baie jare my Wes-Kaapse "home away from home" gevind. Kan nie wag om terug te gaan nie.

Fantastiese plek. Uitsig vir seker in die top drie plekke van waar ek ook al in die wêreld was (en daar was baie plekke). Definitief die beste in SA - beter as Oos-Kaap, Hermanus en Umhlanga. Ligging kry 4/5 slegs omdat ons besigheid gewoonlik in Blackheath, Epping en Rondebosch gedoen word en ons dus ver moes ry Bloubergstrand toe.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi kompliment.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Dit was 'n plesier om reëlings met jou te tref.
Ons hoop jy kom kuier gou weer.

Kumoya
Trevor A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor A

Was baie lekker en privaat.

Sal enige tyd iemand verwys na hierdie plek. See uitsig is wonderlik.

Leanco H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanco H

Wonderful experience

Lovely place with breathtaking views and friendly service.

Kumoya se terugvoer

Thank you Leanco, it was a pleasure having you stay with us. We hope you come again!

Kumoya
Lizelle C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Was ongelooflik lekker.

Wat 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. En alles was so netjies en mooi skoon. Sal weer gaan. En die inligting was so goed gewees, presies geweet wat om te doen en waar die sleutel te ontvang.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Kom gerus weer, Lizelle!

Kumoya
Clarissca S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissca S

Baie lekker en rustig.

Perfek vir ‘n vakansie waar mens wil ontspan. Definitief aanbeveel vir enige iemand.

Kumoya se terugvoer

Dankie Clarissa, ons is bly dat julle julself geniet het. Kom gerus weer!

Kumoya
Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Fantastiese uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Verona wat ook sommer help uitlaai het. Alles was skoon en netjies. Die plek is toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Lekker gebly. Sal die plek definitief aanbeveel.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Hendrik. Ons is bly julle het julself geniet. Kom gerus weer.

Kumoya
Lynn O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O

Very pleasant and above all very safe.

Apartment was neat, clean and comfortable. The most beautiful view imaginable. Close to restaurants and other amenities.

Kumoya se terugvoer

Hi Lynn, we appreciate your kind review. We would love to host you again. Warm regards, Lizzie.

Kumoya
Stefan O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O

Heerlik, skoon en netjies.

Ons het baie lekker by Kumoya gebly vir ons week in die Kaap. Baie skoon, netjies en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Hy is geleë op die 10de vloer wat vir mens 'n baie mooi uitsig gee oor Blouberg, Tafelberg en Robbeneiland.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Kom gerus weer.
Groete, Lizzie.

Kumoya
Nic V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Fantastiese uitsig oor Blouberg!

Kan nie vir beter vra! Netjies, skoon en lieflik, naby alles!

Kumoya se terugvoer

Goeie dag Nic,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom weer!

Groete
Lizzie en Verona

Kumoya
Gail P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P

My review the most amazing place ever .

Beautiful, amazing time spent at Kumoya (Blouberg Heights), most amazing view. Awesome clean comfortable rooms. Lovely walk on the beach - not far from the Blouberg Heights accommodation. Thanks Lizzie for your hospitality and staying in this beautiful little place.

Kumoya se terugvoer

Dear Gail,

Thank you for the positive feedback. We are so happy that you had an amazing experience!

We hope that you can come back again one day.

Warm regards,
Lizzie

Kumoya
Willie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Rustig, fantastiese view en uitstekende terugvoering deurentyd.

Wonderlike uitsig en skoon en netjiese eenheid. Deurentyd volledig ingelig omtrent verblyf. Baie goeie ontvangs met nodige moeite gedoen. Sal eenheid 1002 sterk aanbeveel. Baie dankie Lizzie en Revona.

Kumoya se terugvoer

Willie,
Baie dankie vir jou positiewe en volledige terugvoering. Ons waardeer dit baie!

Kumoya
Allouise K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allouise K

Presies soos adverteer en meer.

Ongelooflike uitsig. Baie lekker gebly.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering,
Allouise

Kumoya
Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Uitsig asemrowend!

Die eenheid is vreeslik netjies en skoon. Die uitsig is regtig pragtig! Ons beplan om weer daar te gaan kuier!

Kumoya se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Kumoya
Eden A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden A

Wonderlik.

Baie rustig. Sal weer gaan. Die uitkyk op die see was wonderlik.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Eden! Ons is baie bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het!

Kumoya
Nicole F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Fantastic.

Fantastic service and unit!

Kumoya se terugvoer

Thank you for coming. We are happy that you enjoyed the unit!
Please come again.

Kumoya
Andre G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Fantasties.

Wonderlik en sal weer gaan.

Kumoya se terugvoer

Dankie Andre. Julle is sowaar weer welkom!

Kumoya
Francois L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Fantastiese see-uitsig. Sal graag weer daar tuisgaan wanneer ons in die Kaap is.

Baie mooi en netjies. Lekker gebly met alles wat 'n mens nodig gehad het.

Kumoya se terugvoer

Hi Francois
Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle jul verblyf geniet het.
Ons sien uit dat julle weer terugkom.
Dankie ook vir die positiewe terugvoer.

Groete
Lizzie

Kumoya
Junior C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior C

Verblyf was baie lekker gewees. Ek sal dit vir baie mense aanbeveel.

Uitsig van plek is fantasties.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie , Junior ons waardeer jou terugvoering!

Kumoya
Gertjie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertjie S

Was aangenaam.

Plek is veilig, parkering baie goed en mooi uitsig.

Kumoya se terugvoer

Dankie Gertjie!

Kumoya
Andre D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Beautiful view, but unfortunately no balcony.

Very neat and everything perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig, maar ongelukkig geen balkon nie.

Baie netjies en alles perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kumoya se terugvoer

Thank you for your feedback, Andre.

Kumoya
Petrus V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Kon beter gewees het.

Geen ontvangs. Sleutel word van eienaar na bediende en dan laaste na een van die inwoners gegee. Dit het bietjie ongerief veroorsaak. Ons moes buite in die straat staan totdat 'n ander inwoner ons toegang tot die perseel gegee het. Ons het maar in die kar gesit totdat ek 'n boodskap gekry het dat die sleutel reg was. Alhoewel die woonstel skoon was, was die beddens nooit skoon oorgetrek nie. Ons het baie hare in die een bed gekry. Die sitkamer het 'n bed in waar 'n sitplek moes wees. So jy moes maar op die bed sit om TV te kyk. Die kombuis kaste het blikke verf in en een kas in die kombuis was gesluit. Ons moes maar die goed wat ons gekoop het op die kaste en vloer laat staan.

Kumoya se terugvoer

Hi Petrus
Ek is jammer dat Verona my kollega nie betyds die sleutel by julle kon kry nie ,maar julle was 2 uur vroeg so sy het toe intussen ‘n ander plan gemaak. Ek wil net sê dis teen my beginsels om nie die beddens skoon oor te trek nie, aangesien skoonheid so belangrik is vir my.
Ek is jammer dat julle nie ons woonstel geniet het nie.

Groete Lizzie

Kumoya
Nic G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Dit was ongelooflik en baie sentraal.

Ek kan hierdie verblyf met graagte aanbeveel en sal beslis weer hier kom bly.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie , Nic julle was wonderlike gaste. Ons hoop ons kan julle gou weer sien!

Kumoya
Lindi E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E

Fantasties.

Asemrowend. Die moeite werd.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Lindi!

Kumoya
Vincent L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent L

Baie aangenaam.

Was baie lekker om by Kumoya te bly en sal vir seker weer.

Kumoya se terugvoer

Dankie Vincent, kom gerus weer!

Kumoya
Mirna M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M

Lyk soos op die prentjie.

Absolute asemrowende verrassing. Dit is asof mens nie wil uitgaan en die res van die Kaap wil gaan verken nie. Die uitsig op Tafelberg en oor die see is net verslawend. 'n Baie skoon en netjiese woonstel. Ons sal verseker weer hier bespreek as ons moet Kaap toe gaan.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie Mirna, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Kumoya
Sheldon M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon M

Kumoya unit in Bloubergstrand.

This is the best unit I stayed for its rate. Outstanding service, cleanliness and the view of the Table Mountain and the Robben Island. Will definite visit again.

Kumoya se terugvoer

Thank you! Iit was a pleasure hosting you!

Kumoya
Nico B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie lekker met die beste uitsig ooit.

Sien sterre.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie.

Kumoya
Karine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karine S

Perfek!

Met aankoms was die woonstel baie netjies en skoon. Alles was presies soos aangedui op die foto's.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie Karine. Kom gerus weer!

Kumoya
Craig P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig P

Most affordable and awesome little getaway I could have asked for and the travelling time was so nice.

Often Capetownians travel far and spend thousands and then even complain about service, travel time and what i bad time they had. Kumoya offers a nice little part of everything. Not too far to travel, cosy, clean, affordable and most of all that much needed breakaway so many of us need but always seem to never take. I'm glad that I spent my time at Kumoya and I will recommend the place to anyone.

Kumoya se terugvoer

Thank you Craig, it is so encouraging and rewarding to host guests like you.

Kumoya
Shalaine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shalaine S

Mooiste see-uitsig

Baie lekker naweek gehad, baie netjies. Sal beslis weer terug gaan.

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Shalaine.

Kumoya
Blikkies B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blikkies B

Fantasties. Net reg vir ons.

Asemrowende uitsig! Skoon en net. So lekker gewees. Sal vir seker terug gaan.

Jannie N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie N

Mooi uitsig naby alle geriewe.

Ek het wel 'n probleem dat op die website word geadverteer dat dit Kumoya is asook op alle korrespondensie is dit Kumoya. Ons kon egter nie die plek kry nie en na vele gesukkel is die woonstelle egter Blouberg Strand Apartments. Dit was baie frusterend. Aander mense het ook gesukkel om die plek te kry.

Marieke B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke B

Fantastiese uitsig en waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras met die pragtige see-uitsig. Die woonstel is ruim, modern en lig. Wens ons kon langer bly!

Kumoya se terugvoer

Baie dankie, Marieke! Ons hoop om julle weer gou in the toekoms te sien.

Kumoya
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNTVmNDIxLWY4MzYtNGVlOC1hNmQ4LWY1NDMxNDMwYmJiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Blouberg Heights Apartment Sir David Baird Drive, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.80282046641 18.462541997396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang