Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumoya

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kumoya is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, net 50 meter van die strand af. Kumoya is 'n volledig gemeubileerde woonstel op die 10de verdieping van die bekende Blouberg Heights-gebou in die luukse Bloubergstrand-area. Die woonstel is 'n ideale keuse vir vakansie- of sakeverblyf.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 'n koningingrootte-bed het. Linne word voorsien, maar nie strandhanddoeke nie.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n tafel met 4 stoele en 'n sitkamergedeelte met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe, asook wasgoedgeriewe is op die perseel beskikbaar. Met sy onbelemmerde, asemrowende uitsigte oor Tafelberg, Robbeneiland, wit strande, stadsliggies en onvergeetlike sonsondergange, is dit 'n ideale plek vir 'n wegbreek van die besige lewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Kumoya
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kumoya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNTVmNDIxLWY4MzYtNGVlOC1hNmQ4LWY1NDMxNDMwYmJiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Blouberg Heights Apartment Sir David Baird Drive, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.80282046641 18.462541997396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang