Kuname Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R15 280 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kuname Lodge is 'n klein, onbeskaamd eksklusiewe, luukse safari-lodge wat in sowat 9 000 ha ongerepte Afrika-bos in die Karongwe Privaat Wildreservaat geleë is.
Die verblyf bestaan uit 3 luukse suites, 1 premier suite en die herehuis. Al die suites het slaapplek vir 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, lugversorgers en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort en -bad, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Manor House beskik oor 2 en suite-kamers waarvan 1 badkamer 'n stort en die ander 'n bad het. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n leefarea, lugversorging, 'n kluis, 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof in. Hierdie kamers word daagliks skoongemaak en is geskik vir 4 volwassenes.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.
Die lodge is net 45 minute se ry vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin in Suid-Afrika. Begrens deur die toringhoë Drakensberg-platorand in die weste en geleë in wildryke, welige rivierplantegroei, bied die fasiliteit 'n verskeidenheid asemrowende uitsigte, diverse landskappe en van die beste groot vyf wildkykgeleenthede in Suider-Afrika.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang