Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunjani Villas

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Baie lekker geriewe, heerlike kos, 'n fantastiese restaurant, veilig, alles wat mens kan begeer. Kon met niks fout vind nie. Sal weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
Lang verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Perfekte home away from home. Baie pragtige uitsig. Die villa self is baie mooi en van 'n goeie grootte. Die ligging is heelwat buite Stellenbosch. Die restaurant is amazing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Heerlik ingerig met alles wat nodig is. Netjies, veilig, vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderful experience. You won't be disappointed! The most beautiful views over the vineyard. Stylishly decorations in the villas and the main restaurant where you must eat, and accompanied by delicious Kunjani wines. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pia
Kunjani Villas
Hello Elaine, Many thanks for your very kind review. I am thrilled that you enjoyed your stay with us, as well as enjoyed our restaurant. I do hope we can welcome you back to Kunjani again soon. Kind regards, Pia

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Luuks, met ’n pragtige uitsig Ons het heerlik gebly in die luukse villa met ’n pragtige uitsig oor die wingerd, plaasdam en die stadsliggies in die agtergrond. Die villa is met net die beste toegerus en ek kan dit vir enige reisiger hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pia
Kunjani Villas
Thank you so much for your kind review of our villas. We do so appreciate this and am thrilled that you enjoyed your stay. We would love to welcome you back. Take care and stay safe. Kind regards, Pia

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Pragtige verblyf met 'n lieflike uitsig oor die wingerd. Heerlike restaurant. Die verblyf was defnitief die moeite werd. Vriendelike en behulpsame personeel. Die ontbyt in die restaurant was uit die boeke en die uitsig nog beter. Sal definitief weer hierheen kom vir 'n naweek. Wou nog wynproe doen maar die tyd was beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pia
Kunjani Villas
Thank you so much for your lovely review of our villas and restaurant. I am thrilled that you enjoyed your stay with us and apprecaite the time that it takes to write the review. We look forward to welcoming you back to Kunjani Villas and restaurant again soon. Take care and stay safe. Vriendlik groete Pia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 330
R3 330 R2 331
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 330
R3 330 R2 331
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 90-20, Blumberg-rylaan, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6547e6f2daf94c0fee818bf8778a22f672fa4b849344765a9c05637af8a200c5d9df76e1ce9ac0a2b87de9cfaad3cb6b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 330 nouVanaf R2 331 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Farm 90-20, Blumberg Drive Devonvale 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894694 18.806488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang