Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunje Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martionette V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rus vir die siel. Mooiste natuurskoon! Heerlike droë vrugte te koop op dié plaas. Mooiste staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zécarlos R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Net wat ek nodig gehad het om weg te breek van besige stadslewe. Baie lekker. Weg van alles, doodstil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Loved it. Hiking was amazing. The only suggestion is to have clearly marked trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige, stil en rustige plekkie. Ideale wegbreek. Vir alles is voorsiening gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit is kos vir jou siel, stil en beeldskoon. Dit was baie goed, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Magic gem. Location amazing, hospitality unrivalled - the owners were so thoughtful and helpful and kind, and I couldn't believe the value for money. So much to do in the surrounds if you enjoy hiking, swimming, and exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful mountain fynbos in a safe farming environment. What a wonderfully productive and efficient farm in a beautiful setting between the mountains. Also great to be able to walk and experience not only the safe farming environment but also the beautiful mountain fynbos and nature. We were very comfortable in our cottages and really enjoyed the early morning walks and the evening sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Superb. Stay was out of this world, nice fireplace with enough firewood, too cold for the hot tub, but we enjoyed the warmth of the fire inside and everything that was there. Information was correct and you find everything as they say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

'n Heerlike belewenis met asemrowende bergformasies. Ons het heerlik in die Kunje Guest Farm saam met vriende gebly en veral heerlik om die buitebraai gekuier. Die ontvangs was vriendelik en die diens puik. Die toer deur die pakstoor was 'n belewenis en ons kon van die smullekker vrugte koop. Ons het ook meeste van die staproetes aangedurf. Sou net duideliker aanwysings by sommige roetes wou gehad het, maar dit was steeds avontuurlik. Die uitsigte en bergformasies was asemrowend. 'n Heerlike wegbreek uit die gewone roetine met vars berglug om in te asem!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Nice break from city life! All was great and better than expected. For example, crockery and cutlery were available, linen on beds, and refrigerators. Heat was difficult, especially in the evenings, but fans were supplied, and we also took along fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang