Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunje Guest Farm

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy bergreeks wat uit Sederbergsandsteen bestaan, voetslaan, bergklim, bergfietsroetes en San-tekeninge. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die stadslewe.

Verblyf word in 5 eenhede met slaapplek vir 44 gaste aangebied. Die eenhede sluit diegastehuis en kothuis, Eenheid 1, Eenheid 2, Eenheid 3 en die Geelberg-berghut in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak, 'n toegeruste kombuis en 'n eetkamer met 'n kaggel. Die berghut het stapelbeddens en 2 badkamers met storte. Dié eenheid is ook troeteldiervriendelik.

Geriewe op die perseel sluit lugversorging, satelliet-TV, 'n buitebraai, 'n swembadjie by die gastehuis en kothuis, warmbaddens by eenheid 2 en 3 en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om doendinge op die perseel, soos voëlkyk, swem, bergfietsry, visvang en fietsry te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Martionette V
5.0
Rus vir die siel. Mooiste natuurskoon! Heerlike droë vrugte te koop op dié plaas. Mooiste staproetes.
Aug 2024
Zécarlos R
5.0
Net wat ek nodig gehad het om weg te breek van besige stadslewe. Baie lekker. Weg van alles, doodstil en rustig.
Jul 2024
Olaf V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, stil en rustige plekkie. Ideale wegbreek. Vir alles is voorsiening gemaak.
Jun 2024
Dalene D
Saam met vriende
5.0
Loved it. Hiking was amazing. The only suggestion is to have clearly marked trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is kos vir jou siel, stil en beeldskoon. Dit was baie goed, dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang