Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunsvilla

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Alfred E
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, vriendelik, veilig. Baie lekker gebly. Is vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Het dit baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Beste Alfred. Baie dankie vir julle gewaardeerde resensie. Ons het julle ook as gaste baie geniet. Vriendelike groete, Chris en Joey

Stian G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great place that is good value for money. Chris and Joey are wonderful hosts and made me feel welcome. I really enjoyed my stay at Kunsvilla and would recommend it to anyone. It is greatly situated, safe, clean and very comfortable. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Dear Stian, thank you for your positive review. You were a great guest and will always be welcome at Kunsvilla. Kind regards and best wishes, Chris and Joey.

Cheryl-ann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Appreciated the attention to detail. Very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Cheryl-Ann, thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again and welcome you back. Kind regards, Chris and Joey.

Liome S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Alles was netjies en baie goeie mense. Sal weer daar gaan bly. Baie, baie lekker. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie aangenaam. Sal weer daar bespreek. Chris en Joey was baie gasvry en vriendelik. Kamer was baie skoon en gerieflik. Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Esmari, baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was aangenaam om besondere gaste soos julle te kon ontvang. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Marthinus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Waarde vir geld, netjies en vriendelike gasheer. Die gastehuis het 'n goeie ligging, is veilig en die gasheer is baie vriendelik. Ons sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Kunsvilla
Beste Marthin, baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit sal wonderlik wees om julle weer hier by ons te kan ontvang. Vriendelike groete, Joey

Erica P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie basies maar skoon en netjies. Die verblyf is skoon en netjies, maar baie basies en minimalisties. Geen TV. Die vertrek is baie koud. Die verwarmer is nie effektief vir 'n groot vertrek nie. Winters linne en 'n elektriese kombers sal 'n verskil maak. Tee en koffie is beperk. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Chris
Kunsvilla
Beste Erica, dankie vir die resensie. Dis 'n besondere koue jaar en jammer jul was ongemaklik gewees. Ons vorige gaste was gemaklik en gerieflik gewees met winter duvets, ekstra komberse asook 'n verwarmer wat voorsien word. Volgens ons inhoud van die kamer word TV nie geadverteer nie en koffie en tee is 'n ekstra geskenk om gaste te verwelkom. Vriendelike groete, Joey

Anel D
1 nag
5.0
Des 2023

Stil en rustige bestemming. Dit was presies wat ons verwag het, gemaklik en gerieflik naby alles wat ons beplan het om te doen. Baie dankie vir julle gasvryheid en besorgdheid oor ons 2 dames. Alle voorspoed vir julle pad vorentoe. Sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Beste Anel. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om gaste soos julle hier te kon ontvang het. Julle vriendelike, bedagsame en opbeurende teenwoordigheid het vir ons baie beteken. Julle sal altyd weer welkom wees by ons. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Sarel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was soos altyd 'n heerlike kuier. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Beste Sarel. Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit is altyd wonderlik om gewaardeerde gaste weer te sien. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Jackie F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Gasheer is ongelooflik gasvry en vriendelik. Alles was presies soos dit geadverteer was en ons is elke dag gevra of alles nog in orde is by ons eenheid. Die ruiling van handdoeke word daagliks gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kunsvilla
Beste Jackie. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Bly julle het jul verblyf hier geniet en dit was lekker om sulke konsidirerdende dames te ontvang. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete Chris en Joey.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba489435b245e2f2f93606e2cce55803179096a1c3d3c39566b8cd6a6a8227311c22a9f007f86169893a67cc80ac3c4e27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 56 Jagger Street Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.820997356572 18.665476186063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang