Kunsvilla
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Alfred E - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, veilig.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Alfred. Baie dankie vir julle gewaardeerde resensie. Ons het julle ook as gaste baie geniet. Vriendelike groete, Chris en Joey
Stian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Great place that is good value for money.
Kunsvilla se terugvoer
Dear Stian, thank you for your positive review. You were a great guest and will always be welcome at Kunsvilla. Kind regards and best wishes, Chris and Joey.
Cheryl-ann W - Mrt 2024
Algehele gradering
Appreciated the attention to detail.
Kunsvilla se terugvoer
Cheryl-Ann, thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again and welcome you back. Kind regards, Chris and Joey.
Liome S - Sep 2024
Algehele gradering
Alles was netjies en baie goeie mense. Sal weer daar gaan bly.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Liome, baie dankie vir jou goeie resensie. Vriendelike groete, Joey
Esmari J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal weer daar bespreek.
Kunsvilla se terugvoer
Esmari, baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was aangenaam om besondere gaste soos julle te kon ontvang. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Marthinus K - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en vriendelike gasheer.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Marthin, baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit sal wonderlik wees om julle weer hier by ons te kan ontvang. Vriendelike groete, Joey
Erica P - Jul 2024
Algehele gradering
Baie basies maar skoon en netjies.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Erica, dankie vir die resensie. Dis 'n besondere koue jaar en jammer jul was ongemaklik gewees. Ons vorige gaste was gemaklik en gerieflik gewees met winter duvets, ekstra komberse asook 'n verwarmer wat voorsien word. Volgens ons inhoud van die kamer word TV nie geadverteer nie en koffie en tee is 'n ekstra geskenk om gaste te verwelkom. Vriendelike groete, Joey
Anel D - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustige bestemming.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Anel. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om gaste soos julle hier te kon ontvang het. Julle vriendelike, bedagsame en opbeurende teenwoordigheid het vir ons baie beteken. Julle sal altyd weer welkom wees by ons. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Sarel B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was soos altyd 'n heerlike kuier. Baie dankie.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Sarel. Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit is altyd wonderlik om gewaardeerde gaste weer te sien. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Jackie F - Okt 2023
Algehele gradering
Gasheer is ongelooflik gasvry en vriendelik.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Jackie. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Bly julle het jul verblyf hier geniet en dit was lekker om sulke konsidirerdende dames te ontvang. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete Chris en Joey.
Estha M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie Kunsvilla. Ek het heerlik, gerieflik geslaap. Die bed was gemaklik. Die handewasseep in die badkamer was 'n spesiale bederf vir my. Alles was superskoon.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Estha. Baie dankie vir jou uitstekende resensie en dat jy jou verblyf by ons geniet het. Jy is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Joey en Chris.
Bertie V - Sep 2023
Algehele gradering
Besoek aan Durbanville Hospitaal.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Bertie. Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons het dit ook baie geniet om wonderlike gaste soos julle te ontvang. Vriendelike groete Joey en Chris.
Frieda F - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en netjiese plekkie.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Frieda.
Dit was n voorreg om gawe mense soos julle te kon ontmoet. Baie dankie vir die wonderlike resensie en goeie terugvoering.
Vriendelike groete
Chris en Joey.
Brenfitt M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Ons het dit verskriklik geniet en baie veilig en gemaklik gevoel.
Lees meerKunsvilla se terugvoer
Beste Brenfitt. Baie dankie vir die volledige resensie. Bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete Chris en Joey.
Lize V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Alles is daar wat benodig word. Lekker sentraal geleë.
Kunsvilla se terugvoer
Lize, baie dankie dat jul, jul verblyf by ons geniet het. Dit is so lekker om gaste soos julle te ontvang. Sal n voorreg wees om jul weer te sien. Vriendelike groete Chris en Joey.
Daan P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Daan. Baie dankie vir jou opbouende resensie en bly julle het die tyd by ons geniet. Vriendelike groete Chris en Joey.
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Martin. Ons is bly julle het ons verblyf geniet en gerieflik gevind. Uitsteekende en vriendelike gaste soos julle sal altyd weer welkom wees. Vriendelike groete Joey en Chris.
Anton G - Des 2023
Algehele gradering
Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die verblyf baie aangenaam te maak.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Anton. Baie dankie vir jou positiewe resensie en dat julle dit geniet het by ons. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Andre B - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik en naby als wat ons moes besoek.
Kunsvilla se terugvoer
André, baie dankie vir jul resensie en ons is bly jul kon ons eenheid geniet. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon ontvang. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Izak G - Sep 2023
Algehele gradering
Regte plek vir vinnige oorslaap.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Izak. Baie dankie vir jul goeie resensie was n plesier om julle hier te kon ontvang by ons verblyf en besoek aan die Gallery. Vriendelike groete Chris en Joey.
Douw K - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik ontvang.
Kunsvilla se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Douw. Dit was n voorreg om sulke vriendelike gaste te ontvang wat ons eenheid geniet het. Vriendelike groete Chris en Joey.
Marlize R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Marlize. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en bly julle het ons verblyf geniet. Altyd welkom om weer so te maak. Vriendlike groete. Chris en Joey.
Stephne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Eienaars baie netjies en vriendelik.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Stephne. Dankie vir jou resensie. Die eiendom is nuut gebou en sommige tuin gedeeltes weg van die gaste eenheid is in ontwikkeling stadium. Daar word nie melding gemaak van n lugversorger of TV in ons oorsig nie. Daar is wel vir gaste se gerief n waaier in die eenheid. Vriendelike groete Chris en Joey.
Sarel B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerKunsvilla se terugvoer
Wat 'n wonderlike voorreg om uitstekende gaste soos julle te kon ontvang. Julle het ons filosofie en doelwitte met ons gaste huis wonderlik saamgevat. Baie dankie vir julle goeie resensie. Vriendelike groete, Chris en Joey.
Daan S - Des 2022
Algehele gradering
Alles perfek.
Kunsvilla se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe en mooi resensie. Dit was 'n voorreg om goeie gaste soos julle hier te kon hê. Vriendelike groete. Chris en Joey.
Herbert H - Des 2022
Algehele gradering
Warm, hospitable hosts.
Kunsvilla se terugvoer
Thank you for your wonderful review. In return we can say that it was a pleasure to meet you. We enjoyed having you. Kind regards Chris and Joey
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaars!
Kunsvilla se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons het julle as gaste baie waardeer. Vriendelike groete Chris en Joey
Salmon V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim kamer in rustige area.
Kunsvilla se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit was lekker om julle hier te huisves en beter te leer ken. Voorspoed en vele groete. Chris en Joey
Teresa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en ideaal vir een nag se oorslaap.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Teresa,
Baie dankie vir jou gawe resensie.
Beste Groete,
Chris en Joey
Suna S - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies, veilig, nuut en gasheer en -vrou is omgee mense.
Kunsvilla se terugvoer
Beste Suna. Dit was n voorreg om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou resensie. Jy is altyd meer as welkom terug by ons.
Brenda S - Sep 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Kunsvilla se terugvoer
Dankie vir jou goeie opbouende resensie. Altyd welkom by ons.
Arend D - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelikste gasheer en gasvrou met die grootste harte en omgee persoonlikhede. Hul sien ons definitief weer.
Kunsvilla se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet by ons.
Andre G - Jun 2022
Algehele gradering
Very good.
Kunsvilla se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet by ons.
Carol M - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable bed and soft linen. Shower facility very convenient.
Kunsvilla se terugvoer
Baie dankie Carol. Dit was 'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te mag ontvang. Beste wense en opregte groete, J en J.
Chris L - Okt 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Kunsvilla se terugvoer
Dankie dat julle Kunsvilla geniet het. Vriendelike groete, Chris
Brenfitt M - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties! Geen ander woorde nie. Beste dienste wat ek al ontvang het!
Kunsvilla se terugvoer
Bly julle het dit geniet by ons.
Natasha D - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Kunsvilla se terugvoer
Natasha, thank you for your review. It as a pleasure to host your friends. Kind regards, Joey and Chris.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang