Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunsvilla

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Kunsvilla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alfred E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred E

Netjies, skoon, vriendelik, veilig.

Baie lekker gebly. Is vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Het dit baie geniet. Dankie.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Alfred. Baie dankie vir julle gewaardeerde resensie. Ons het julle ook as gaste baie geniet. Vriendelike groete, Chris en Joey

Kunsvilla
Stian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stian G

Great place that is good value for money.

Chris and Joey are wonderful hosts and made me feel welcome. I really enjoyed my stay at Kunsvilla and would recommend it to anyone. It is greatly situated, safe, clean and very comfortable. Thank you for a great stay.

Kunsvilla se terugvoer

Dear Stian, thank you for your positive review. You were a great guest and will always be welcome at Kunsvilla. Kind regards and best wishes, Chris and Joey.

Kunsvilla
Cheryl-ann W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-ann W

Appreciated the attention to detail.

Very neat and clean.

Kunsvilla se terugvoer

Cheryl-Ann, thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again and welcome you back. Kind regards, Chris and Joey.

Kunsvilla
Liome S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liome S

Alles was netjies en baie goeie mense. Sal weer daar gaan bly.

Baie, baie lekker. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Esmari J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari J

Baie aangenaam. Sal weer daar bespreek.

Chris en Joey was baie gasvry en vriendelik. Kamer was baie skoon en gerieflik. Baie dankie julle.

Kunsvilla se terugvoer

Esmari, baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was aangenaam om besondere gaste soos julle te kon ontvang. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Marthinus K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus K

Waarde vir geld, netjies en vriendelike gasheer.

Die gastehuis het 'n goeie ligging, is veilig en die gasheer is baie vriendelik. Ons sal weer oorbly.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Marthin, baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit sal wonderlik wees om julle weer hier by ons te kan ontvang. Vriendelike groete, Joey

Kunsvilla
Erica P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erica P

Baie basies maar skoon en netjies.

Die verblyf is skoon en netjies, maar baie basies en minimalisties. Geen TV. Die vertrek is baie koud. Die verwarmer is nie effektief vir 'n groot vertrek nie. Winters linne en 'n elektriese kombers sal 'n verskil maak. Tee en koffie is beperk. Eienaars baie vriendelik.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Erica, dankie vir die resensie. Dis 'n besondere koue jaar en jammer jul was ongemaklik gewees. Ons vorige gaste was gemaklik en gerieflik gewees met winter duvets, ekstra komberse asook 'n verwarmer wat voorsien word. Volgens ons inhoud van die kamer word TV nie geadverteer nie en koffie en tee is 'n ekstra geskenk om gaste te verwelkom. Vriendelike groete, Joey

Kunsvilla
Anel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Stil en rustige bestemming.

Dit was presies wat ons verwag het, gemaklik en gerieflik naby alles wat ons beplan het om te doen. Baie dankie vir julle gasvryheid en besorgdheid oor ons 2 dames. Alle voorspoed vir julle pad vorentoe. Sal julle beslis aanbeveel.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Anel. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om gaste soos julle hier te kon ontvang het. Julle vriendelike, bedagsame en opbeurende teenwoordigheid het vir ons baie beteken. Julle sal altyd weer welkom wees by ons. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Sarel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Dit was soos altyd 'n heerlike kuier. Baie dankie.

Sien sterre.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Sarel. Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit is altyd wonderlik om gewaardeerde gaste weer te sien. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Jackie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F

Gasheer is ongelooflik gasvry en vriendelik.

Alles was presies soos dit geadverteer was en ons is elke dag gevra of alles nog in orde is by ons eenheid. Die ruiling van handdoeke word daagliks gedoen.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Jackie. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Bly julle het jul verblyf hier geniet en dit was lekker om sulke konsidirerdende dames te ontvang. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Estha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha M

Baie dankie Kunsvilla. Ek het heerlik, gerieflik geslaap. Die bed was gemaklik. Die handewasseep in die badkamer was 'n spesiale bederf vir my. Alles was superskoon.

Ek het Kunsvilla gekies omdat die prys my sak gepas het en dit naby toegangsroetes geleë is sowel as my eindbestemming.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Estha. Baie dankie vir jou uitstekende resensie en dat jy jou verblyf by ons geniet het. Jy is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Joey en Chris.

Kunsvilla
Bertie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Besoek aan Durbanville Hospitaal.

Ons is reeds teen 12 uur ingeboek, 'n uur te vroeg, maar ons is baie vriendelik ontvang sonder enige probleme. Die plek is stil, rustig, gerieflik groot en baie netjies. Ons het baie lekker warm geslaap op 'n koue nat aand buite. Ons sal definitief weer kom. Dankie julle!!

Kunsvilla se terugvoer

Beste Bertie. Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons het dit ook baie geniet om wonderlike gaste soos julle te ontvang. Vriendelike groete Joey en Chris.

Kunsvilla
Frieda F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda F

Veilig en netjiese plekkie.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Die plek is hoogs aan te beveel.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Frieda.
Dit was n voorreg om gawe mense soos julle te kon ontmoet. Baie dankie vir die wonderlike resensie en goeie terugvoering.
Vriendelike groete
Chris en Joey.

Kunsvilla
Brenfitt M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenfitt M

Baie lekker. Ons het dit verskriklik geniet en baie veilig en gemaklik gevoel.

Ons het onlangs 'n ongelooflike verblyf gehad in die pragtige gastehuis! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons gevoel asof ons in 'n stukkie paradys beland het. Die gasvryheid en vriendelikheid van die gasheer en gasvrou het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die kamer waarin ons gebly het, was netjies, stylvol en uiters gemaklik. Die aandag aan detail was duidelik sigbaar, die heerlike sjokolade op die kussings. Die ligging van die gastehuis was ideaal vir ons verkenning van die omgewing. Ons het maklik toegang gehad tot plaaslike besienswaardighede, restaurante en aktiwiteite. Dit was wonderlik om te weet dat ons na 'n dag se avonture altyd kan terugkeer na hierdie oase van rus en vrede. Die algemene atmosfeer van die gastehuis was een van rustigheid en ontspanning. Dit was die perfekte wegbreek van die daaglikse gejaag en ons het regtig elke oomblik daar geniet. Ons kan nie wag om weer terug te keer na hierdie spesiale plek nie en beveel dit sonder enige huiwering aan vir enige reisiger wat 'n onvergeetlike ervaring soek. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir 'n ongelooflike verblyf. Julle het werklik 'n plek geskep waar herinneringe gemaak word en waar gaste soos familie verwelkom word. Ons sal dit vir almal aanbeveel!

Kunsvilla se terugvoer

Beste Brenfitt. Baie dankie vir die volledige resensie. Bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Lize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie lekker. Alles is daar wat benodig word. Lekker sentraal geleë.

Eienaars was daar by aankoms om ons te verwelkom, baie vriendelik en gemaklike mense. Jul sien ons weer.

Kunsvilla se terugvoer

Lize, baie dankie dat jul, jul verblyf by ons geniet het. Dit is so lekker om gaste soos julle te ontvang. Sal n voorreg wees om jul weer te sien. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Daan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan P

Rustig en ontspanne.

Daar is vriendelik na al ons behoeftes omgesien. Vriendelike bestuur.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Daan. Baie dankie vir jou opbouende resensie en bly julle het die tyd by ons geniet. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Veilige en rustige omgewing.

Uitstekende ligging en kommunikasie met vriendelike eienaars.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Martin. Ons is bly julle het ons verblyf geniet en gerieflik gevind. Uitsteekende en vriendelike gaste soos julle sal altyd weer welkom wees. Vriendelike groete Joey en Chris.

Kunsvilla
Anton G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die verblyf baie aangenaam te maak.

Die verblyf was baie aangenaam.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Anton. Baie dankie vir jou positiewe resensie en dat julle dit geniet het by ons. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Andre B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Gerieflik en naby als wat ons moes besoek.

Lekker rustig en veilig met genoeg parkeerplek vir motor.

Kunsvilla se terugvoer

André, baie dankie vir jul resensie en ons is bly jul kon ons eenheid geniet. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon ontvang. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Izak G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak G

Regte plek vir vinnige oorslaap.

Vriendelike en veilige verblyf vir vinnige oorslaap. Ligging het ons behoefte perfek gepas.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Izak. Baie dankie vir jul goeie resensie was n plesier om julle hier te kon ontvang by ons verblyf en besoek aan die Gallery. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Douw K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K

Skoon, netjies en vriendelik ontvang.

Dit is baie stylvol en met goeie smaak toegerus.

Kunsvilla se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Douw. Dit was n voorreg om sulke vriendelike gaste te ontvang wat ons eenheid geniet het. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Marlize R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize R

Baie gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.

Ons oornag was baie aangenaam met alles wat ons benodig het.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Marlize. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en bly julle het ons verblyf geniet. Altyd welkom om weer so te maak. Vriendlike groete. Chris en Joey.

Kunsvilla
Stephne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephne V

Eienaars baie netjies en vriendelik.

Geen aircon of TV. Erf baie onnet.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Stephne. Dankie vir jou resensie. Die eiendom is nuut gebou en sommige tuin gedeeltes weg van die gaste eenheid is in ontwikkeling stadium. Daar word nie melding gemaak van n lugversorger of TV in ons oorsig nie. Daar is wel vir gaste se gerief n waaier in die eenheid. Vriendelike groete Chris en Joey.

Kunsvilla
Sarel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Wonderlike ervaring.

Ons jaareindfunksie het ons al die pad van die Weskus na die Noordelike Voorstede geneem, en ons het besluit om oor te slaap. Kunsvilla se vriendelike eienaar/kunstenaar het ons by die hek ontmoet en vergesel na die kamer, waar ons in vrede kon afpak en verfris voor ons na ons funksie vertrek. Die kamer was skoon, netjies, ruim en koel, en die en-suite badkamer gerieflik. Die bankie by die bed se voetenend is ‘n bedagsame ekstra, en die skryftafel baie gerieflik vir daai laaste-oomblik korrespondensie. Die oorspronklike skilderye is stylvol en die antieke spieëlkas is baie besonders. Ons het ‘n sleutel en afstandbeheer gekry, so ons terugkeer in die middernagtelike ure het niemand gepla nie. Die belangrikste is die bed, ‘n baie gemaklike matras, nie te sag nie en nie te ferm nie, goeie kwaliteitlinne en gemaklike kussings. Ons het regtig lekker geslaap. Met die oggend se groet het ons eers in die gallery vertoef en deur die pragtige kunswerke gekyk terwyl ons gasheer en gasvrou ons soos ou vrinne laat voel het. Of jy ‘n kunskenner is of nie, ons beveel hierdie akkommodasie met ‘n oop gemoed aan, dit was voorwaar ‘n aangename ervaring.

Kunsvilla se terugvoer

Wat 'n wonderlike voorreg om uitstekende gaste soos julle te kon ontvang. Julle het ons filosofie en doelwitte met ons gaste huis wonderlik saamgevat. Baie dankie vir julle goeie resensie. Vriendelike groete, Chris en Joey.

Kunsvilla
Daan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Alles perfek.

Stil, rustig. Chris en Joey baie vriendelik. Skoon en netjies, baie lekker gebly. Beveel sterk aan!!

Kunsvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe en mooi resensie. Dit was 'n voorreg om goeie gaste soos julle hier te kon hê. Vriendelike groete. Chris en Joey.

Kunsvilla
Herbert H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert H

Warm, hospitable hosts.

We loved the place, had everything we needed. Close to Medi-clinic Durbanville and would recommend it for anyone needing to be close to this health care facility.

Kunsvilla se terugvoer

Thank you for your wonderful review. In return we can say that it was a pleasure to meet you. We enjoyed having you. Kind regards Chris and Joey

Kunsvilla
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vriendelike eienaars!

Duursame bedlinne, lekkerlê matras, heerlike ruim stort. Sou graag 'n deur by die badkamer verkies! Sakpasprys en baie waarde vir min geld!

Kunsvilla se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons het julle as gaste baie waardeer. Vriendelike groete Chris en Joey

Kunsvilla
Salmon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon V

Heerlike ruim kamer in rustige area.

Ons het baie lekker geslaap en Chris en Joey is besonder gasvry. Sou tog aanbeveel dat besoekers moeite doen om die resident artist se galery te besoek, maar pasop jy gaan dalk langer kuier as wat jou tyd toelaat.

Kunsvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit was lekker om julle hier te huisves en beter te leer ken. Voorspoed en vele groete. Chris en Joey

Kunsvilla
Teresa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V

Netjies en ideaal vir een nag se oorslaap.

Baie vriendelik ontvang en was ideaal vir ons wat net 1 nag wou oorslaap.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Teresa,
Baie dankie vir jou gawe resensie.
Beste Groete,
Chris en Joey

Kunsvilla
Suna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna S

Goeie ligging, netjies, veilig, nuut en gasheer en -vrou is omgee mense.

Uistekend geleë vir besoek aan Durbanville mediclinic of dokters. Area veilig. Ruim kamer met al die nodige vir selfsorg. Sal weer en weer terug gaan. Dankie dit was 'n seën.

Kunsvilla se terugvoer

Beste Suna. Dit was n voorreg om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou resensie. Jy is altyd meer as welkom terug by ons.

Kunsvilla
Brenda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Aangename verblyf.

Goed toegeruste verblyf. Nuut en skoon badkamer.

Kunsvilla se terugvoer

Dankie vir jou goeie opbouende resensie. Altyd welkom by ons.

Kunsvilla
Arend D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend D

Vriendelikste gasheer en gasvrou met die grootste harte en omgee persoonlikhede. Hul sien ons definitief weer.

Ek glo hul gaan nog 'n lekker, groot mat in die woonstel sit daar voor die stoele. Verder is die bed en beddegoed van die beste en ons het heerlik warm geslaap in 'n bitter koue aand. Heerlik warm gestort. Koffie, suiker, melk en beskuit vir ons neergesit, word baie waardeer.

Kunsvilla se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet by ons.

Kunsvilla
Andre G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Very good.

We were greeted by very friendly hosts on arrival.

Kunsvilla se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet by ons.

Kunsvilla
Carol M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Very comfortable bed and soft linen. Shower facility very convenient.

Hosts are very friendly and helpful. The accommodation is good value for money. Be sure to enjoy the artwork of the host.

Kunsvilla se terugvoer

Baie dankie Carol. Dit was 'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te mag ontvang. Beste wense en opregte groete, J en J.

Kunsvilla
Chris L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Net oorgeslaap.

Gasvry en behulpsaam. Goeie waarde vir koste.

Kunsvilla se terugvoer

Dankie dat julle Kunsvilla geniet het. Vriendelike groete, Chris

Kunsvilla
Brenfitt M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Brenfitt M

Fantasties! Geen ander woorde nie. Beste dienste wat ek al ontvang het!

Die eienaars het ons baie goed ontvang. Regtig 'n spesiale plekkie. Die netheid en alles. Dit het gevoel of ek nogsteeds by die huis is so gemaklik het dit gevoel. Ek en my eggenoot het dit baie geniet regtig. Baie vriendelike mense, oom Chris en sy vrou. Baie dankie. Well done, top dienste! Kunsvilla sal my vir seker weer sien.

Kunsvilla se terugvoer

Bly julle het dit geniet by ons.

Kunsvilla
Natasha D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Excellent.

The place is neat, I loved it.

Kunsvilla se terugvoer

Natasha, thank you for your review. It as a pleasure to host your friends. Kind regards, Joey and Chris.

Kunsvilla
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba489435b245e2f2f93606e2cce55803179096a1c3d3c39566b8cd6a6a8227311c22a9f007f86169893a67cc80ac3c4e27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 56 Jagger Street Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.820997356572 18.665476186063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang