Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunsvilla

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kunsvilla is in Durbanville geleë en bied ruim verblyf aan 2 gaste. met veilige parkering

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as 'n die eienaar se huis, met ateljee en gallery. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie het ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan by die tafel met 2 stoele werk of hul maaltye daar geniet. Daar is 2 gerieflike gemak stoele, TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kunsvilla is net 400 m vanaf 'n groot park met oefengeriewe, 1 km vanaf Durbanville Mediclinic en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Stellenbosch is 30 km ver en Kaapstad Internasionele Lughawe is 23 km ver. Boland Way Park, Vierlanden Park, die Botterblom Natuurreservaat, die Durbanville Roostuin en Majik Forest is naby die eiendom. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders met lieflike uitsigte, wynproe en baie fotogeleenthede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chris K
5.0
Kon afskakel in die stil en rustige eenheid. Kunsvilla is ruim, skoon, gerieflik en in 'n stil omgewing, en ek het my kort verblyf geniet - veral die ...
Sien meer
Nov 2024
Christo K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gerieflik, veilig en privaat. Wonderlikste en vriendelikste gasheer en gasvrou, met 'n baie ruim, netjiese, veilige en gesellige blyplek!
Okt 2024
Alfred E
5.0
Netjies, skoon, vriendelik, veilig. Baie lekker gebly. Is vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Het dit baie geniet. Dankie.
Apr 2024
Stian G
5.0
Great place that is good value for money. Chris and Joey are wonderful hosts and made me feel welcome. I really enjoyed my stay at Kuns...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Cheryl-ann W
Saam met lewensmaat
5.0
Appreciated the attention to detail. Very neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunsvilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba489435b245e2f2f93606e2cce55803179096a1c3d3c39566b8cd6a6a8227311c22a9f007f86169893a67cc80ac3c4e27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 56 Jagger Street Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.820997356572 18.665476186063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang