Kunsvilla
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kunsvilla is in Durbanville geleë en bied ruim verblyf aan 2 gaste. met veilige parkering
Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as 'n bekende kunstenaar/eienaar se huis, met ateljee en gallery. Daar is 'n koningingrootte-bed met bedkassies en en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan by die tweesitplek tafel werk of hul maaltye daar geniet. Daar is 2 gerieflike gemak stoele, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kunsvilla is 1 kilometer vanaf Mediclinic gelee, Verskeie inkopie sentrums en restaurante is binne 2km gelee. Kaapstad Internasionale lughawe is 23km en Stellenbosch is 30 km vanaf Kunsvilla. Kom verken ons mooi dorp wat baie bied vir die besoeker. Natuur liefhebbers kan Boland Way Park, Vierlanden Park, Botterblom Natuurreservaat, Durbanville Roostuin en Majik Forest geniet. Durbanville word omring deur 13 bekende wynplase wat foto geleenthede bied, asook asemrowende uitsigte oor wonderskone valleie en berge., Wynproe en bekende restaurante sal die fynproewer se smaak bevredig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Kunsvilla het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang