Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuru Lux Safari cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kuru Lux Safari Cabin is op De Pakhuys-plaas, in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na Wuperthal. Die plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf aan avontuur- en natuurliefhebbers.

Dié eenheid het lugversorging en is in 'n pragtige hoekie van die plaas, omring deur die rooi Cederberg-rotse en fynbos. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit het 'n sitarea met gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe.

Die area bied verskeie aktiwiteite, insluitend rotsklim, voetslaan en bergfietsroetes. Plaaslike besienswaardighede sluit San Rotskuns, die pragtige rotsformasies van die Cederberg-, Wupperthal- en Biedouw-blomvelde gedurende die blomseisoen in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ea02aedd394779c1893d70235cd564e1244b892c5406b1d86c6902632222846771ba6d7a6cd7144803e6b1bfeb03020fcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120541671688 19.059192538262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang