Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuru Lux Safari cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dorpie, lê die Kuru Lux Safari-hut op De Pakhuys-plaas. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir avontuur-entoesiaste en natuurliefhebbers.

Dié lugversorgde safari-hut is in 'n pragtige hoekie van die plaas geleë, omring deur die rooi Cederberg-rotse en bergfynbos. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n sitarea met gemaklike sitplek en lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe.

Die area bied verskeie doendinge, insluitend rotsklim, voetslaan en bergfietsroetes. Plaaslike besienswaardighede bevat San Rotskuns, die pragtige rotsformasies van die Cederberg-, Wupperthal- en Biedouw-blomvelde gedurende die blomseisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 162

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ea02aedd394779c1893d70235cd564e1244b892c5406b1d86c6902632222846771ba6d7a6cd7144803e6b1bfeb03020fcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120541671688 19.059192538262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang