Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuruma Farm Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 2: Angelica
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Angelica is 'n semi-losstaande ateljee-tipe kothuis met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n klein stoepie wat wes front en oor die vallei, die Du Toitskloofberge en die dam uitkyk. In die kombuisie is daar 'n broodrooster, yskassie, ketel en 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie. Basiese kombuisware is beskikbaar. Indien gaste se behoeftes dit wat beskikbaar is, oorskry, kan hulle ons vooraf kontak en die ons sal help waar ons kan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 3: Lavender
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender is 'n semi-losstaande kothuis met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met basiese kombuisware. Dit het 'n klein stoepie wat noord front met pragtige uitsigte op die Brandwacht- en Audensberge en 'n braai-area wat ook as 'n vuurput ingespan kan word. Indien gaste se behoeftes dit wat beskikbaar is, oorskry, kan hulle ons vooraf kontak en die ons sal help waar ons kan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 1: Bergamot
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Bergamot het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Oopplan-kombuis en -sitkamer verdeel die 2 slaapkamers en bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area. Die stoep front noord en het 'n asemrowende uitsig op die Brandwachtberge. In die kombuis is daar 'n broodrooster, yskas-vrieskas, ketel, stoof en oond, sowel as basiese kombuisware. Indien gaste se behoeftes dit wat beskikbaar is, oorskry, kan hulle ons vooraf kontak en die ons sal help waar ons kan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 4: Neroli
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en basiese toebehore. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n onderdakbraai en 'n uitsig op die Brandwacht- en Audensberge.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 5: Nigella
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nigella is 'n kothuis naby die hoofhuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitkamer en kombuis front noord met asemrowende uitsigte op die Audensberge. Die stapelbed in die sitkamer kan 2 klein kindertjies akkommodeer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel en basiese kombuistoebehore. Indien gaste se behoeftes dit wat beskikbaar is, oorskry, kan hulle ons vooraf kontak en die ons sal help waar ons kan. Die kothuis het 'n TV met volledige DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwachtstraat, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFoMfIHXVFlfpjNC4BTzqowTmyTu5TMc51Kno6aYKWx5An7q0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Brandwacht Road Brandwacht 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.596392642633 19.429120116455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang