Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuruma Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Kuruma Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carel B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Knus

Goeie ligging. Basies in die dorp. Vriendelike, omvattende diens. Mooi en rustig.

Isabel W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel W

Clean, tidy, tasteful and very much a home from home.

Our hostess made us very welcome. The cottage was perfect and we were encouraged to walk around the property and see all the animals. We were particularly impressed by the neatness and cleanliness, especially the kitchen garden with its great variety of produce, which we were able to sample. I would be very happy to revisit.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Isabel

Thank you for taking the time to write this lovely review! It was lovely to meet you and I hope at some point in the future you will revisit Kuruma. Best regards, Celeste

Kuruma Farm Cottages
Rene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Simply the best!

I cannot rate Kuruma Farm Cottages highly enough, and especially our host, who went out of her way to ensure that we were comfortable. She greeted us on arrival, showed us around, and inquired if there was anything else we needed. When she found out that we had not made plans for dinner, she brought over some bread and cheese, plus some home-cooked food! This was way beyond what we were expecting. The cottage we stayed in was beautifully equipped and comfortable, the bathrooms were lovely. Everything was spotlessly clean. The environment and views are magnificent; and everything felt so peaceful. This is by far the best accommodation we had during our entire trip. I would highly recommend.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Rene
It was a privilege to have wonderful guests like you and it was a great pleasure to be your host! Thank you for this beautiful review - it made my day! I do hope we see you again.

Kuruma Farm Cottages
Gregory N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory N

Awesome spot.

Great location, close to town but out of town, great host, beautiful views, well-equipped.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Gregory. What a beautiful review! Thank you. I hope we see you again. Best regards
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Sonja B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Die heel beste akkommodasie wat ons nog ooit in tuisgegaan het!

Ons sou elke maand wou teruggaan - authentic living! 'n Pragtige en uitsonderlik goed toegeruste kothuis met ongelooflike mooi uitsigte. Heerlike stappaadjies op 'n werkende plaas met die oulikste diere (klein bruin varkies, 'n wit pronkende kalkoen, alpakkas en die mooiste perde wat ons kom groet het). Die kruie- en groentetuin, olyfboorde en vrugteboorde is om van te droom. Baie baie dankie vir die uiters besondere ervaring Celeste en Willem! Ons kom beslis weer.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Liewe Sonja
Dit was so 'n voorreg om die spasie met julle te kon deel. Baie dankie vir die baie mooi terugvoer. Ek wens ek kon ook gaste 'rate' want dan het ek julle definitief oor 'n 100% gegee. Ons sien uit na julle volgende kuier!! Vriendelike groete Celeste

Kuruma Farm Cottages
Juanmari C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanmari C

Pragtige plaas met alles wat jy nodig het!

Baie gasvry, pragtige ligging en hulle gee vir jou ekstras wat dit spesiaal maak!

Roxy H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy H

Romantic getaway.

Very friendly professional welcome. The cottage was clean and fully equipped. It was a pleasure to stay there.

Faried M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faried M

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer kuier.

Dit het gevoel asof ons weg is van die stad se woeligheid. Enigste teleurstelling is dat ons nie bespreek het om langer te bly nie.

Hester J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Lekkerste wegbreek.

Baie dankie vir die lekker wegbreek. Ek en my hubby het dit verskriklik geniet. Julle is tops en die privaatheid is 'n groot plus.

Neels M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M

Baie lekker gekuier.

Vriendelike ontvangs. Alles skoon, netjies en alles wat nodig is. Beslis die plek om oor te bly naby Worcester.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Baie Dankie Vir die mooi terugvoer. Ek hoop ons Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Terence D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terence D

Thoroughly enjoyed.

Location is peaceful and pretty. Accommodation was of good standard, everything worked and it was comfortable and convenient.

Johan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Probably the best accommodation we ever booked!

We were extremely surprised, very neat, beautiful cottage, everything you need and the views are spectacular!

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Thank you Johan for a lovely review. It truly was a pleasure to have you and your family as guests. Celeste

Kuruma Farm Cottages
Greg P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P

Beautiful farm decor, very tranquil, awesome helpful friendly owner.

We have so many similar places to explore like this but this one’s a keeper, we will come back.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Thank you for a lovely review. I hope you will visit us again.

Kuruma Farm Cottages
Elsa G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Rustige, mooi omgewing en netjiese plek!

Pragtige plekkie met vriendelike ontvangs en skoon en netjiese verblyf. Wens ons kon bietjie langer bly om die omgewing te verken maar sal beslis aanbeveel.

Peter L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Aangename, rustige oornag-verblyf.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Eenheid is ruim en netjies, geleë in 'n rustige omgewing op 'n plaas met 'n besonder mooi uitsig oor die berge rondom Worcester.

Ewald B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B

Die verblyf, rustige atmosfeer, uitsig en omgewing was fantasties.

Kuruma bied 'n plaasomgewing 10 minute vanuit Worcester. Die mense, verblyf en uitsig was uitstekend.

Linda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Mooier uitsig oor die berge, sal jy moeilik kry!

Die binnekant van ons eenheid, was stylvol en gemaklik. Wanneer laas het ek 'n bottel vars plaasmelk in die yskas gekry met ontvangs? Die gasvrou was besonder behulpsaam om ons inligting t.o.v. roete in die omgewing te gee.

Derick B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick B

Lekker wegbreektyd.

Beste waarde vir jou geld.

Mariette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Die plek is pragtig, die uitsig ongelooflik atmosfeer rustig en kalm, ‘n absolute juweel!

As jy moeite met ‘n farm cottage look kan waardeer, lekker goed soos mooi vet koppies en ‘n kombuistafel en dan nog die plaasgevoel daarby, is hierdie die beste sover. Dis so gemaklik. Ons wou sommer ons trip Kaap toe kanselleer en net die hele vakansie daar bly! Ons was so bevoorreg om die haan te hoor kraai, die eende se gewaggel en gepraat te beleef. Regtig ‘n lafenis. Vergeleke met ander plekke waar ons was, is hierdie regtig waarde vir die prys.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Liewe Mariette,
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om hier base mooi terugvoer te gee! Ek voel gevlei en hoop jy kom weer kuier.
Beste Groete,
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Sanet R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet R

Dit was baie lekker om te kon tuisgaan by Kuruma. Als was skoon en netjies. Vriendelike mense. Sal beslis weer kom.

Ons was baie gelukkig om die skilderagtige berge met 'n wit kombers te sien. Dit was 'n baie lekker ervaring.

Duan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan V

Baie rustige wegbreek - ideaal vir 'n vinnige afskakel van die besige stadslewe.

Die berge wat die plaas omring is asemrowend, en Celeste het ons baie akkomodeer met ekstras - vars gebakte brood, eiers, Weber, ensovoorts. Ons het 2 keer die krag getrip tydens die koue as gevolg van die verwarmers, maar dit was vinnig uitgesorteer deur die gasvrou.

Cathrien B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrien B

Farm stay just a few minutes away from central Worcester.

This is the perfect place if you want to escape for a while from the city but also need to do business. Friendly staff and very neat self catering apartments. Highly recommended.

Nicolene D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene D

Pragtige plaas verblyf.

Baie gerieflik geleë, netjies en gemaklik.

Lana H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lana H

Warm and comfortable stay. Friendly and helpful owner.

We were greeted by the owner who was very friendly and showed us to our cottage. The cottage was quaint, warm and cosy and everything worked. Basic necessities were provided. All the cottages are close together, but are all quite private. We only stayed one night and because it was cold and raining we did not get a chance to explore the area.

Rule W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rule W

Excellent stay!

Celeste was amazing. Very flexible and always available for queries. The cottages were cosy and clean and the view was spectacular. It was a quick weekend away that we will definitely do again. Thank you Celeste, it was absolutely gorgeous.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf!

Celeste was ongelooflik. Baie buigsaam en altyd beskikbaar vir navrae. Die kothuise was gesellig en skoon en die uitsig was skouspelagtig. Dit was 'n vinnige naweek wat ons beslis weer sal doen. Dankie Celeste, dit was absoluut pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Thank you Rulé for a lovely review, much appreciated.
We look forward to your next visit.

Kuruma Farm Cottages
Reinhold D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D

Uitstekende waarde vir 'n gesin van vier wat 'n vredevolle ervaring wil hê net 5 km uit die dorp.

Bergamot is 'n lieflike kothuis met 'n asemrowende uitsig op die berge vanaf die stoep en hoofslaapkamer. Die private tuin is goed versorg met pragtige plante en 'n gesellige braaiplek in die middel van die grasperk. Bring 'n byl of hout wat klaar gekap is.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

A beautiful review!! Thank you and thank you for choosing to stay with us.

Kuruma Farm Cottages
Corlia J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J

Aangename verrassing! Lieflike stilte en ruimte.

Kuruma was 'n heerlike verrassing. Die eenheid is gemaklik, skoon en het alles wat nodig is. Die beskutte stoep het dit moontlik gemaak om 'n vleisie te braai, selfs met die onplesierige wind buite. Die tuisgebakte brood as verwelkomingsgeskenk was baie spesiaal. Beslis my nuwe gunsteling oorslaapplek in Worcester!

Izelle I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle I

Perfekte wegbreek vir 'n aand of naweek.

Heerlik geleë met die mooiste uitsigte oor die vallei en berge. 'n Regte Europese kothuisgevoel vir 'n wegbreek uit die stad. Skoon en netjies met 'n warm ontvangs.

Sandra L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Friendly welcome, stunning setting with cottages beautifully furnished with all you need.

See stars.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Sandra and family,
Thank you for a really lovely review and apologies again for the mix-up.
I hope we see you again soon.

Regards
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Rasheeqa D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rasheeqa D

Lovely stay all around.

Out stay at Kuruma was absolutely lovely, the cottages are just spectacular and are well equipped. The location is beautiful and so peaceful, the hosts were very warm and hospitable even providing us with fresh bread for Saturday morning breakfast. We will definitely be back!

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Rasheeqa,

Thank you for your lovely review. You were wonderful guests to have and we would love to welcome you back here.

Best Regards,
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Eileen H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H

Beautifully laid out cottage with 2 en-suite rooms set in a lovely garden

Celeste and Willem are great hosts, the cottage is perfect for 2 couples, the braai is undercover and works very well. The location is excellent for visiting the Botanic Garden and Worcester.

Chris T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Dit was rustig.

Mense is baie vriendelik, woonstel was groot en baie netjies.

Keenan W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan W

Great atmosphere with views.

We had an awesome time at this place, our host was friendly and accommodating to all our needs. Definitely value for money.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Dear Keenan, thank you for the lovely review! It is much appreciated.
Please come and stay again.

Kuruma Farm Cottages
Amerie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie L

Pragtige plek.

Dit is 'n wonderlike plekkie. Sal definitief weer daar bly.

Marius M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie netjiese en rustige plek met al die nodige geriewe soos vir selfsorg.

Bekostigbare selfsorg wat goed geleë is in rustige natuur. Dankie Celeste.

Nazeem V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem V

Asemrowend.

Goeie en rustige plek met die plaas se vars lug. Ons sal enige tyd weer terug gaan om daai goeie omgewing te beleef.

Pieter R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Die omgewing is pragtig en baie rusting.

Die cottages is goed uitgerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg en die tuin is goed versorg. Die diens was vriendelik en tegemoetkomend. Dis 'n ideale punt on Worcester en omgewing the verken.

Jurie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie J

Baie goed toegerus, en goeie diens.

Baie goeie diens. Hulle het vir ons hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies gebring toe ons se ons wil braai. Goed toegerus met alles wat nodig is. Eienaar het kom kyk of alles reg en na ons smaak is.

Kuruma Farm Cottages se terugvoer

Liewe Jurie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop ons sien jullie weer in die toekomst.
Vriendelike groete,
Celeste

Kuruma Farm Cottages
Cara F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cara F

Geen Bass in dam net Karp.

Die rede hoekom ons Kuruma gekies het, was omdat bashengel op die perseel aangedui word. Dit sou gaaf gewees het as die informasie opdateer is, om aan te dui dat die droogte die Bass populasie geaffekteer het. Ons moes daarom rond ry opsoek na plekke waar ons seun kon visvang. Hy het wel groot Karp in die dam gevang.

Lionel H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel H

Very neat rustic place which we liked.

We thoroughly enjoyed staying at Kuruma. It was nice and peaceful. One very big negative which I am hoping the owners will address, is the fact that there is no microwave. You cannot have a self-catering cottage with no microwave. Not in this day and age.

Carine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

'n Paradys...'n stukkie hemel op aarde.

Kuruma is 'n prag vir die persone wat een wil wees met die natuur. Celeste, jy het jou eenhede ontwerp met soveel sorg. Elke dingetjie wat ons aan kon dink, in detail en styl, die uitsig...asemrowend, netjies, stylvol, puik, 10 uit 10. Eersteklas, volgende keer bly ons langer.

Schalk V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Lekker gebly op Kuruma!

Lekker gebly. Baie goeie ligging, 5 min van die mall af, maar jy voel of jy op die plaas is! Netjies met fantastiese uitsig oor die berg.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwachtstraat, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFoMfIHXVFlfpjNC4BTzqowTmyTu5TMc51Kno6aYKWx5An7q0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Brandwacht Road Brandwacht 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.596392642633 19.429120116455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang