Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuruman Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Vriendelike diens en netjiese plek. Bly maar uit middedorp - vuil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Daar was net so paar dinge wat uit plek was. Bv. twee gaste maar net een handdoek. Ja, ons het. Net paar goedjies wat ek sou verander. Kos by die restaurant was ook baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kuruman Hotel
Hey Carli! Thanks for leaving a review of your stay at our hotel. We're so glad to hear that you felt at home and enjoyed the food from our Badgers Grill Restaurant. We apologise for any inconvenience regarding our room's setup and appreciate your understanding. We hope to welcome you back for another stay soon! Regards, Meriting and the Kuruman Hotel Team

Cornelia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Onverbeterlike gasvryheid! Ons het dadelik tuis gevoel. Die atmosfeer is verwelkomend en die diens wat ons ontvang het was puik! Ons moes vroeg ry en 5 uur die oggend was ons ontbyt pakkie gereed. Baie dankie, sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtig. Baie netjiese skoon plek, vriendelike mense, kos is puik, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kuruman Hotel
Dear Raymond, thank you for your feedback! The team had an absolute wonderful time hosting you. We trust to see you again in the near future. Kind regards, Hilton and the team

Yolandie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Goeie oornagplek. Lekker oornagplek met die restaurant op die perseel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kuruman Hotel
Dear Yolandie, thank you for your review! We are glad you enjoyed your stay at the hotel, and thank you for mentioning the restaurant. I am very proud of the team and what the small staff compliment can accomplish. We trust to see you back at the hotel again soon! Regards, Hilton and the Team

Danie D
1 nag Saam met vriende
3.2
Jan 2022

Die slaapgeriewe is regtig op standaard maar die restaurant is uiters swak asook die kos. Op 28 Feb het ons aandete bestel en hoewel ons net vier persone was het ons meer as 'n uur gewag vir die kos terwyl die kombuispersoneel gestaan en kuier het. Nadat ons twee keer navraag gedoen het het die kos uiteindelik gekom maar dit was yskoud en nie volgens die bestelling soos op die spyskaart nie. Ons het ons ontevredenheid aan die bestuurder ene mnr Klein oorgedra maar sy enigste oplossing was of hy vir ons kos kon inbestel. Op 25 Feb het ons ook daar geslaap en die kos was ook nie op standaard nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Kuruman Hotel
Dear Mr. Dannie De Jager. You did not sleep over on 25 February 2022, the hotel was fully booked for a group. You did indeed stay at the hotel on 25 January 2022. Referring to your previous communication with the group and me personally, your aggression towards me and my team, your insistence on being addressed in Afrikaans (by staff who could not understand you) the damage to my rooms and the amount of your own alcohol that was consumed, left me with the option to not engage with you or your guests any further. Alternative options was offered to you, that was unsuccessfully relayed to you by your group members.

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Ons het die 27ste Desember 2021 oor gebly vir die nag sonder enige probleme. Toe ons terugkeer vir nog 'n nag die 8ste Januarie 2022 was dit baie onaangenaam. Mense het gedrink en geraas. Mense het na middernag met kinders hard gepraat en kinders het geskree en deure toegeklap. Die man reg langs ons het ook die hele nag opgebring en die klanke het deur die mure deurgeslaan. Ons het geen slaap in gekry deur die nag nie. Hotel reëls kon beter in plek gewees het soos bv. 22:00 stiltetyd.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Reservations
Kuruman Hotel
Thank you for your feedback. I am sorry to hear that your fellow guests distracted from a good nights sleep. Please remember to reach out to reception should something like this occur, and we will do our utmost to deal with the cause.

Neels K
1 nag
5.0
Des 2021

Oornag terug op pad van Augrabies. Netjiese plek, ruim kamers en badkamers. Uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Nicely located. Staff friendly and helpful. Allowed us to book in early. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kuruman Hotel
Dear Glenn, thank you for your review! I am glad you enjoyed your stay with us. Kind regards, Hilton and the Team

Warren J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker vriendelik en hulpvaardig. Die personeel is baie vriendelik, kos is ongelooflik lekker en kamers is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kuruman Hotel
Dear Warren. Thank you for the great feedback. I am pleased you enjoyed your stay at the hotel. Kind regards, Hilton and the Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeae1a74faa18717ed34a94db6fb6f34196f519fd1951d061c2e5a750f8b53c0ce060cba1b5487c987d11b1f62d3ce60e328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 1) 29 5 1 4 12 Winkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.455310523182 23.430694450349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang