Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kurumba Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Michelle G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ons het ons kuier by Karumba lodge vreeslik geniet. Elke keer as ons Polokwane besoek, kies ons elke keer vir Karumba lodge. Baie vriendelike staff, baie behulpsaam, baie veilig. 'n Goeie ligging en naby aan alle winkels en eetplekke. Beveel dit aan enige een aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustige oornag. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustig en stil omgewing. Baie lekker gebly. Ons was 2 gaste, maar die kamer was reggemaak vir 1 gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nita B
1 nag
4.4
Jan 2024

Ek het al in beter kamers gewoon by Kurumba. Daar is 'n reuk gewees in kamer - 32 wat my gepla het, want dit ruik soos water wat deur slaan op die mure (muf) of die water van die onaantreklike toilet wat ek in my badkamer het. Die mat het vlekke wat ek glo met goeie skoonmaakmiddels verwyder kan word, want dis so onaangenaam om in 'n vertrek te loop wat sulke lelike vlekke op die mat het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wouter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2023

Unfortunately, we were very underwhelmed and disappointed. We were looking for a place with a pool and breakfast included as part of our search criteria. However, when we arrived, we were told that the pool had been removed long ago and that the price did not include breakfast. After insisting, they did include breakfast for us. We had dinner at the pub, but unfortunately, the waiter (the only male there) with bangles on each wrist was very rude. It was clearly an effort to ask him for anything, as he seemed more interested in being on his phone than serving our table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liezl
Kurumba Lodge
Good morning Wouter, Thank you for your review, we humbly apologize for your experience at Kurumba Lodge. We strive to do better in the future. The necessary actions will be implemented towards the waiter who served you on this particular occasion. We sincerely apologize for the information regarding the swimming pool. We did recently remove the swimming pool and never rectified it on the site. I did make the necessary changes on this site. Please accept a complimentary weekend away in any of our rooms as stated on the site to show our deepest regret regarding your experience. Hope to hear from you soon. Kind regards Kurumba Management

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Dit was baie lekker vir oornag. Netheid het ek bietjie afgerate. Die bad was vuil. Spinnerakke en spinnekoppe langs en agter toilet.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2021

Skoon en netjies. Lekker kos en vriendelike diens. Kroeg is gesellig en bied heerlike opsies vir etes. Dis gerieflik dat mens nie hoef te soek vir restaurante nie en kos kan bestel by die Gastehuis. Ontbyt word te laat bedien, eers vanaf 07:30. Ontbytpakkies is wel beskikbaar op aanvraag. Kamers kort 'n opdatering en lyk al bietjie oud en uitgeleef. Kragpunt in kamer te ver en amper weggesteek vanaf lessenaar vir herlaai van skootrekenaar terwyl daar gewerk kan word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gert G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2020

Baie lekker gebly Baie lekker gekuier in hu bar en kos is baie lekker die staf is baie gasvry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian F
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Baie netjiese verblyf sentraal geleë. Sal enige reisiger aanbeveel om by Kurumba te oornag of langer te bly. Baie skoon, netjies met 'n restaurant op perseel. Kamer baie netjies en modern en personeel uiters gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marazane L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

My personeel het regtig hul kuier geniet. Dankie dat julle my personeel tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZjMwYTMyLWJkZjMtNDYwMC1hZTJlLTMzZmVmMDhkNGQzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 49 Thabo Mbeki Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90917332656 29.466252287366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang