Kusane Farm Cottages
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kusane Farm Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf hoog bo die Karkloofvallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post op die Middellandse Kronkeling.
Daar is 4 verskillende kothuise wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 mense het. Van die kothuise het 1 slaapkamer en die ander het 2 slaapkamers. Elke kothuis het 'n stoep-area met braaigeriewe.
Farm Cottage en The Bunker bied luisterryke uitsigte oor die Karkloof. Die Loft se uitsigte is ook eindeloos.
Natuurliefhebbers kan gerus op die plaas gaan stap en voëlkykers sal merkies langs 'n hele paar inskrywings in hul voëlkykgidse kan maak.
Kusane Farm Cottages bied gerieflike toegang tot die N3-hoofweg en gaste kan gerus die Middellandse Kronkeling met al sy restaurante en winkelsentrums verken. Kusane Farm Cottages is net 40 minute van Pietermaritzburg, en 1 en 'n halfuur van Durban af. Dit is ook net meer as 4 ure van Johannesburg af, en lughawependeldienste kan op versoek gereël word.
Let wel, daar is 3 km lange grondpad wat na die blyplek lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kusane Farm Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang