Kusile Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-straat 54, Aloe Ridge West, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kusile Guest House bied B&B-verblyf en is in die klein dorpie Burgersfort. Hierdie gastehuis is die ideale oornagstop vir gaste wat deur die dorp ry.
Verblyf word in verskeie dubbelkamers en kamers met 2 enkelbeddens gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, asook ander geriewe soos lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander lekker maaltye teen verskeie koste gereël kan word. Die gastehuis het ’n sosiale sitarea, ’n gelisensieerde kroeg, sowel as veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Driekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aloe-straat 54, Aloe Ridge West, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Gaste dink Kusile Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-straat 54, Aloe Ridge West, Burgersfort, 1150, Limpopo